Kloofendal Jeug

Kloofendal Jeug Ons bestaan om... God te verheerlik deur die maak, groei en mobilisering van dissipels in Roodepoort. Ons wees dissipels, wat dissipels maak.

Ons is streng gefokus om die evangelie te verkondig tot die uithoeke van die aarde, waar ons as Jeug GROOT dinge aanpak saam, Afrika uitreike, Durban, JHB en omligginde areas. Ons is besig om `n awesome Jeug sentrum te bou vir ons waar ons dan ons eie plek het om die Here se naam te loof en prys, saam te kuier, en in die teenwoordigheid van die Heilige Gees te kom.

Address

19 Opal Avenue, Kloofendal
Roodepoort
1709

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kloofendal Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Kloofendal Jeug:

Share