Veranderde Lewens

Veranderde Lewens Veranderde Lewens/Changed Lives
| Roodepoort | 09:00 Afrikaanse Diens -
09:00 English Service (In the Boardroom)

๐— ๐—ผฬ‚๐—ฟ๐—ฒ๐—ผ๐—ด๐—ด๐—ฒ๐—ป๐—ฑ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐—ฝ๐—น๐—ฒ๐—ธ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ท๐—ผ๐˜‚09:00 - DIENSKom soos jy is, bring jou mense en deel saam in aanbidding, die Woord en ge...
05/09/2026

๐— ๐—ผฬ‚๐—ฟ๐—ฒ๐—ผ๐—ด๐—ด๐—ฒ๐—ป๐—ฑ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐—ฝ๐—น๐—ฒ๐—ธ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ท๐—ผ๐˜‚

09:00 - DIENS

Kom soos jy is, bring jou mense en deel saam in aanbidding, die Woord en gemeenskap.

Ons sien uit daarna om jou te verwelkom!

๐—ฉ๐—”๐—ก๐—”๐—”๐—ก๐—— โ€“ ๐Ÿญ๐—ช๐—š | ๐—˜๐—˜๐—ฅ๐—ฆ๐—ง๐—˜ ๐—ช๐—ข๐—˜๐—ก๐—ฆ๐——๐—”๐—š ๐—š๐—˜๐—•๐—˜๐——Vanaand maak ons weer tyd om weg te kom van die geraas - โ€™n aand om te worship, te ...
02/09/2026

๐—ฉ๐—”๐—ก๐—”๐—”๐—ก๐—— โ€“ ๐Ÿญ๐—ช๐—š | ๐—˜๐—˜๐—ฅ๐—ฆ๐—ง๐—˜ ๐—ช๐—ข๐—˜๐—ก๐—ฆ๐——๐—”๐—š ๐—š๐—˜๐—•๐—˜๐——

Vanaand maak ons weer tyd om weg te kom van die geraas - โ€™n aand om te worship, te bid, asem te haal en eenvoudig bewus te wees van Sy teenwoordigheid. Jy hoef niks te bring of voor te berei nie - kom net soos jy is.

๐Ÿฅช Gratis prego-roll toebroodjies
โ˜• Overflow is oop vir koffie
๐Ÿ•ก 18:30 - 19:30

๐Ÿ‘‰ Dis vanaand. 1WG.
Kom wees saam. Kom maak tyd vir God.

๐—›๐—œ๐—˜๐—ฅ๐——๐—œ๐—˜ ๐—ช๐—ข๐—˜๐—ก๐—ฆ๐——๐—”๐—š โ€“ ๐Ÿญ๐—ช๐—š | ๐—˜๐—˜๐—ฅ๐—ฆ๐—ง๐—˜ ๐—ช๐—ข๐—˜๐—ก๐—ฆ๐——๐—”๐—š ๐—š๐—˜๐—•๐—˜๐—— More aand maak ons weer tyd vir 1WG - โ€™n aand om weg te kom van die geraa...
01/09/2026

๐—›๐—œ๐—˜๐—ฅ๐——๐—œ๐—˜ ๐—ช๐—ข๐—˜๐—ก๐—ฆ๐——๐—”๐—š โ€“ ๐Ÿญ๐—ช๐—š | ๐—˜๐—˜๐—ฅ๐—ฆ๐—ง๐—˜ ๐—ช๐—ข๐—˜๐—ก๐—ฆ๐——๐—”๐—š ๐—š๐—˜๐—•๐—˜๐——

More aand maak ons weer tyd vir 1WG - โ€™n aand om weg te kom van die geraas, ons fokus op God te rig en ruimte te maak om net saam in Sy teenwoordigheid te wees.

Geen agenda om deur te jaag nie. Net tyd om te aanbid, te bid en bewus te wees van Sy teenwoordigheid en goedheid.

๐Ÿฅช Gratis prego-roll toebroodjies
โ˜• Overflow is oop vir koffie
๐Ÿ•ก 18:30 - 19:30

๐Ÿ‘‰ More aand. 1WG.
Kom soos jy is - ons sien jou daar.

๐—ž๐—˜๐—ฅ๐—ž ๐—œ๐—ฆ ๐—•๐—˜๐—ง๐—˜๐—ฅ ๐—ฆ๐—”๐—”๐— Hierdie Sondag ontmoet ons weer as familie om God te aanbid, mekaar aan te moedig en die week reg te b...
29/08/2026

๐—ž๐—˜๐—ฅ๐—ž ๐—œ๐—ฆ ๐—•๐—˜๐—ง๐—˜๐—ฅ ๐—ฆ๐—”๐—”๐— 

Hierdie Sondag ontmoet ons weer as familie om God te aanbid, mekaar aan te moedig en die week reg te begin.

๐Ÿ•˜ 09:00 | Slegs een diens

Ons hoop om jou daar te sien!

Gister het ons die voorreg gehad om 8 kinders aan die Here toe te wy - โ€™n Viering waar families en die gemeente saamgeko...
24/08/2026

Gister het ons die voorreg gehad om 8 kinders aan die Here toe te wy - โ€™n Viering waar families en die gemeente saamgekom het om hierdie kinders aan die Here toe te wy.

โ€œLaat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God.โ€
- Markus 10:14

Kinders het โ€™n belangrike plek in God se Koninkryk, en daarom vier ons elke gesin wat kies om hul kinders aan die Here toe te wy en hulle in Sy weรซ groot te maak. Wat โ€™n besondere Sondag om saam as โ€™n kerkfamilie te beleef.

Gister was 'n spesiale dag by Veranderde Lewens!Ons het Freedom Groepe amptelik geloods, saam ons volgende semester van ...
17/08/2026

Gister was 'n spesiale dag by Veranderde Lewens!

Ons het Freedom Groepe amptelik geloods, saam ons volgende semester van Kleingroepe gevier, en natuurlik ook ons VL Kidz-fondsinsameling geniet!

Van nuwe groepe en nuwe begin tot lekker kos, goeie mense en 'n gemeente wat saamkom - ons is dankbaar vir alles wat God besig is om te doen.

'n Groot dankie aan almal wat 'n hamburger of pannekoek vooraf bestel het, kos gekoop het en ons VL Kidz-fondsinsameling ondersteun het. Julle het dit 'n reuse sukses gemaak!

Ons is opgewonde vir wat voorlรช. Freedom Groepe begin hierdie week!

Ons is geroep om saam te groei, saam te leef en saam verandering te bring.

๐—ฆ๐—œ๐—š๐—ก-๐—จ๐—ฃ ๐—ฆ๐—จ๐—ก๐——๐—”๐—ฌ ๐ŸŽ‰Mรดre is Sign-Up Sunday! Ons vier saam die begin van โ€™n nuwe 12-week siklus van Kleingroepe, insluitend o...
15/08/2026

๐—ฆ๐—œ๐—š๐—ก-๐—จ๐—ฃ ๐—ฆ๐—จ๐—ก๐——๐—”๐—ฌ ๐ŸŽ‰

Mรดre is Sign-Up Sunday!

Ons vier saam die begin van โ€™n nuwe 12-week siklus van Kleingroepe, insluitend ons heel eerste Freedom Groepe!

Kom wees deel van die viering, ontmoet nuwe mense, en vind jou plek in โ€™n groep waar ons saam groei, leer en vry word.

๐Ÿ” ๐—•๐—ข๐—ก๐—จ๐—ฆ: Ons VL Kidz-fondsinsameling is ook mรดre! Kom ondersteun ons kinders met โ€™n lekker burger (R50) of pannekoek (R7). ๐Ÿฅž

Sien jou mรดre!

14/08/2026

Jy hoef nie alleen te stap nie.

Daar is steeds Freedom-groepe met plek beskikbaar.

๐—ฆ๐—ถ๐—ด๐—ป-๐—จ๐—ฝ ๐—ฆ๐˜‚๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐˜† | ๐Ÿญ๐Ÿฒ ๐—”๐˜‚๐—ด๐˜‚๐˜€๐˜๐˜‚๐˜€
๐Ÿ“ฑ VL App
๐ŸŒ Webtuiste
๐Ÿ™Œ Of kom kies jou groep Sondag.

10 Freedom-groepe is reeds vol.Maar daar is steeds plek vir jou.Blaai deur om van die groepe met beskikbare plekke te si...
12/08/2026

10 Freedom-groepe is reeds vol.

Maar daar is steeds plek vir jou.

Blaai deur om van die groepe met beskikbare plekke te sien en kies jou groep voor of op Sign-Up Sunday, 16 Augustus.

๐Ÿ“ฑ Skryf in via die VL App
๐ŸŒ Of op ons webtuiste
๐Ÿ™Œ Of kom kies jou groep hierdie Sondag.

Address

17 Philips Avenue
Discovery
1709

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Sunday 08:00 - 11:30

Telephone

+27117602669

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Veranderde Lewens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Veranderde Lewens:

Shortcuts

Share