Live it church

Live it church Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Live it church, Religious Center, Koeberg Street, Roodepoort.

05/09/2026

Sien julle HIER!!! πŸ‘‡

Kom en ondersteun ons by stallietjie 138 en 139 By die RNW BOEREMARK! Hoek van Ouklip en Graphite rd
05/09/2026

Kom en ondersteun ons by stallietjie 138 en 139
By die RNW BOEREMARK!
Hoek van Ouklip en Graphite rd

07/08/2026
07/08/2026

✨ Goue Oomblikke vir ons Goue Jeug ✨
Daar is min dinge so lekker soos goeie musiek en goeie geselskap! Terugflits Vrydag:
Die 24ste Julie was 'n dag van pure bederf.
Baie dankie aan AVBOB vir die ondersteuning, en aan Steven Sterling & Ryan Walt vir die ongelooflike vermaak – julle het werklik die oggend spesiaal gemaak. 🎀🎹
Ons seniors straal nog na die lekker kuier en heerlike ete. Dankie vir julle vrygewigheid en talent! πŸ›πŸ™

✨ Goue Oomblikke vir ons Goue Jeug ✨Daar is min dinge so lekker soos goeie musiek en goeie geselskap! Terugflits Vrydag:...
07/08/2026

✨ Goue Oomblikke vir ons Goue Jeug ✨
Daar is min dinge so lekker soos goeie musiek en goeie geselskap!
Terugflits Vrydag:
Die 24ste Julie was 'n dag van pure bederf.
Baie dankie aan AVBOB vir die ondersteuning, en aan Steven Sterling & Ryan Walt vir die ongelooflike vermaak – julle het werklik die oggend spesiaal gemaak. 🎀🎹
Ons seniors straal nog na die lekker kuier en heerlike ete. Dankie vir julle vrygewigheid en talent! πŸ›πŸ™

En so begin die voorbereidings vir ons opwindende Sterrekyk-aand by Kloofendal Natuurreservaat! ✨Ons is bevoorreg om van...
18/07/2026

En so begin die voorbereidings vir ons opwindende Sterrekyk-aand by Kloofendal Natuurreservaat!
✨
Ons is bevoorreg om vanjaar weer saam met die Wesrand astronomy Club (WRAC) en Friends of Kloofendal hande te vat om hierdie spesiale aand moontlik te maak.

Ons gaan nie net saam na die sterre kyk en die heelal verken nie, maar ook harte warm maak met goeie samesyn en magies vol maak met heerlike eetgoed (daardie pannekoeke en warm sjokolade wag reeds!). πŸ₯žβ˜•

Hou ons blad dop vir nog "agter-die-skerms" foto's soos ons regmaak vir 18 Julie!

✨ Uitnodiging ✨Ryk in Gawes πŸ™ŒOns fokus op:Spreke in tale | Uitleg van tale | Verskeidenheid van taleπŸ“… 12 Julie 2026⏰ 09:...
09/07/2026

✨ Uitnodiging ✨

Ryk in Gawes πŸ™Œ

Ons fokus op:
Spreke in tale | Uitleg van tale | Verskeidenheid van tale

πŸ“… 12 Julie 2026
⏰ 09:00
πŸ“ Hoek van Koeberg Straat en Teenstra Laan, Witpoortjie, Roodepoort

Almal is welkom! πŸ’›

✨ Jou weeklikse nuus ✨Kry al die jongste nuus, belangrike aankondigings en nuttige inligting β€” vinnig, maklik en alles o...
02/07/2026

✨ Jou weeklikse nuus ✨

Kry al die jongste nuus, belangrike aankondigings en nuttige inligting β€” vinnig, maklik en alles op een plek!

βœ… Bly op hoogte
βœ… Mis niks belangrik nie
βœ… Word deel van wat gebeur

πŸš€ Bly verbind. Bly ingelig. Raak betrokke.

Address

Koeberg Street
Roodepoort
1724

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Live it church posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Live it church:

Shortcuts

Share