NG Kerk Witpoortjie

NG Kerk Witpoortjie Welkom by Witpoortjie NG Gemeente. Ons is 'n gemeente wat poog om te wees soos Jesus is, te doen soos Jesus doen, en mense saam te neem op ons reis.

Welkom op on FB blad.

Hallo almal. Ons gaan Sondag bietjie gesels oor goeie en slegte vye. Kom kuier gerus saam. Ons drink na die erediens lek...
11/02/2022

Hallo almal. Ons gaan Sondag bietjie gesels oor goeie en slegte vye. Kom kuier gerus saam. Ons drink na die erediens lekker koffie of tee.

16/01/2022

Baie geluk aan Tannie Judie Jordaan wat op die 19de Jan 87 jaar oud word en ook aan Tannie Rina le Roux wat op die 20st Jan 84 jaar oud word.

16/01/2022

Program vir die week:

20 Jan 10:00 Bybelstudie en biduur. Die boek Rut gaan bestudeer word. Kom skakel asb in.

20 Jan 18:00 Dagbestuur vergardering.

23 Jan 8:45 Nagmaal, Voorsang 8:30

24-27 Jan 10:00 Week van gebed.

16/01/2022

Hier volg vanoggend se oggend diens deur Ds Rudolf. Volg gerus elke sondag se diens op ons FB blad. 😁

16/01/2022

Goeie naand liewe mede-gelowiges. More gaan ons voort met die reeks oor ons gemeente se fokusteks vir die jaar. Die groter tema vir die reeks is: In die kragveld van God. More oggend se tema is: Vertel van jou reaksie. Kom kuier saam met ons 'n rukkie rondom die Woord van God en ons roeping as gemeente vir 2022.

31/12/2021

Goeie môre broer en suster, ek herinner graag dat daar nie 'n oujaarsdagdiens is nie. Daar is wel Sondag 2 Januarie 2022 die gewone diens om 08:45. Ons begin saam sing om 08:30. Groete, Ds Japie

Kerssangdiens 2021
28/11/2021

Kerssangdiens 2021

28/11/2021

Kerk koor het weereens so mooi gesing by die Kerssangdiens. Baie dankie vir almal se harde werk om vandag se diens moontlik te kon maak. Baie dankie vir die heerlike eet en drink goedjies na die diens.

KERSSANGDIENS SONDAG 28 NOVEMBER 2021 TYD 8:45 NG KERK WITPOORTJIE, ALMAL WELKOM.
23/11/2021

KERSSANGDIENS SONDAG 28 NOVEMBER 2021 TYD 8:45 NG KERK WITPOORTJIE, ALMAL WELKOM.

22/11/2021

Address

C/O Michael Brink Street And Corlettelaan Witpoortjie
Roodepoort
1724

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Witpoortjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Witpoortjie:

Share