AGS Rayton

AGS Rayton “Ons volg Jesus Christus, die lig van die wêreld, deur te wandel soos kinders van die lig.“

05/07/2026
Gelukkige Vadersag! Mag die weegskaal van jou hart altyd in God se guns wees.
21/06/2026

Gelukkige Vadersag! Mag die weegskaal van jou hart altyd in God se guns wees.

Lekker warm sop en samesyn by AGS Rayton
14/06/2026

Lekker warm sop en samesyn by AGS Rayton

Dames, dit is weer tyd vir ons Vrouebyeenkoms. Sien jou 10:00 op Woensdae by die kerk.
10/06/2026

Dames, dit is weer tyd vir ons Vrouebyeenkoms. Sien jou 10:00 op Woensdae by die kerk.

Môre is ons deurnag gebedsaand. Ons gaan ook by die kerk 18:30 bymekaar kom vir ñ biduur. Kom geniet die Here se teevwoo...
09/06/2026

Môre is ons deurnag gebedsaand. Ons gaan ook by die kerk 18:30 bymekaar kom vir ñ biduur. Kom geniet die Here se teevwoordigheid saam met ons.

Ons het ñ heerlike oggend diens gehad. Kom loof saam met ons die Here op Sondae oggende 9:30
07/06/2026

Ons het ñ heerlike oggend diens gehad. Kom loof saam met ons die Here op Sondae oggende 9:30

Kom raak deel van AGS Rayton. Ons het groot planne vir die maand. Ons pinkster dienste is om die draai. Moet dit nie mis...
10/05/2026

Kom raak deel van AGS Rayton. Ons het groot planne vir die maand. Ons pinkster dienste is om die draai. Moet dit nie misloop nie.

Address

Hoek Van Suid En (R515) Pleinstraat
Rayton
1001

Opening Hours

Wednesday 10:00 - 13:00
18:30 - 21:00
Thursday 18:30 - 21:00
Friday 09:30 - 23:15
Sunday 08:00 - 21:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Rayton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category