EG Kerk Eden

EG Kerk Eden Eden Kampterrein is ’n kampterrein van die EG Kerk, ingerig vir verskeie kampe en groepe.

Die terrein is in ’n natuurlike omgewing geleë, met blesbokke op die perseel, en bied ’n veilige en rustige ruimte vir kampe, opleiding en geestelike verdieping.

04/05/2026

Ons soek jou herinneringe!

Was jy deel van ons jeugkampe in die 90’s? Ons wil graag daardie spesiale oomblikke weer herleef.

As jy enige foto’s het van die jeugkampe, deel dit asseblief in die kommentaar of stuur dit vir ons in ‘n boodskap.

Kom ons herleef daardie oomblike saam!

Paasnaweek 2026 - Saterdag ontbytEG Kerk SA
04/04/2026

Paasnaweek 2026 - Saterdag ontbyt
EG Kerk SA

Paasnaweek 2026 - Geestelikewerkers biduur EG Kerk SA
04/04/2026

Paasnaweek 2026 - Geestelikewerkers biduur
EG Kerk SA

27/03/2026

Aanbevole roete na EDEN

EG Kerk SA bied aan: Jeugkamp 2026 - Die lewe is 'n rollercoasterEG Kerk SA
13/02/2026

EG Kerk SA bied aan: Jeugkamp 2026 - Die lewe is 'n rollercoaster
EG Kerk SA

Die EG Kerk Noordelike Ring bied 'n Kerkraadsopleiding kamp aan die 30-31 Januarie 2026 te Eden kampterrein.
17/01/2026

Die EG Kerk Noordelike Ring bied 'n Kerkraadsopleiding kamp aan die 30-31 Januarie 2026 te Eden kampterrein.

Eden Paaskonferensie 2 tot 6 April 2026Onthou om vroegtydig te bespreek!
17/01/2026

Eden Paaskonferensie 2 tot 6 April 2026
Onthou om vroegtydig te bespreek!

Die EG Kerk se Noordelike Ring hou ʼn kinderbediening kamp by Eden. 13-15 Maart 2026
16/01/2026

Die EG Kerk se Noordelike Ring hou ʼn kinderbediening kamp by Eden.
13-15 Maart 2026

16/01/2026

Welkom by EG Kerk Eden Kampterrein se facebook blad!
Ons nooi u hartlik uit om ons Facebook-blad te volg en deel te wees van wat hier op Eden gebeur.
EG Kerk Eden Kampterrein is ’n rustige kampterrein, omring deur die natuur, waar alle kampe welkom is – ‘n kampterrein waar die stilte van God se skepping ervaar kan word.
👉 Volg ons blad hier: www.facebook.com/egkerkeden/
Volg ons blad om op hoogte te bly van kampe, foto’s en nuus vanaf Eden.
Kom ervaar Eden – ’n plek van vrede, natuur en ‘n ontmoeting met God.
EG Kerk SA

Eden Kampterrein is ’n kampterrein van die EG Kerk, ingerig vir verskeie kampe en groepe. Die terrein is in ’n natuurlike omgewing geleë, met blesbokke op die perseel, en bied ’n veilige en rustige ruimte vir kampe, opleiding en geestelike verdieping.

Bespreek asb. vroegtydig - Volledige programme sal mettertyd geplaas word
13/11/2025

Bespreek asb. vroegtydig - Volledige programme sal mettertyd geplaas word

Address

Burkeasingel, Boekenhoutskloofdrif, Plot 54
Cullinan
1000

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 18:00
Sunday 08:00 - 18:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Eden posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kerk Eden:

Share

Category