AP Kerk Kleinfontein

AP Kerk Kleinfontein Luk. 5:32 "...maar sondaars to bekering." Sondae Eredienste 09:00
Bybelstudies: Donderdag aande 18:30

09/02/2025
27/11/2024

Ons is opgewonde om aan te kondig dat ons binnekort die deure open van die 8ste Helpende Hand Ons Plek Kleuterskool en Naskoolsentrum ...

Hou die spasie dop!

Kom geniet die dag saam met gemeente, vriende en familie!
24/10/2024

Kom geniet die dag saam met gemeente, vriende en familie!

Amper oesfees! Kom en geniet die dag saam!!!DV 26 Oktober, te APK Kleinfontein
24/10/2024

Amper oesfees! Kom en geniet die dag saam!!!
DV 26 Oktober, te APK Kleinfontein

Dis weer tyd vir oesfees! Kom en geniet die dag saam.Jy sal nie spyt wees nie...DV 26 Oktober, te APK Kleinfontein
05/10/2024

Dis weer tyd vir oesfees! Kom en geniet die dag saam.

Jy sal nie spyt wees nie...

DV 26 Oktober, te APK Kleinfontein

Kom dien die Here saam by die kampvuur lofsangaandKom sing saam hierdie Sondag, 26 Mei 17:00Wildpark Piekniekarea*Bring ...
22/05/2024

Kom dien die Here saam by die kampvuur lofsangaand
Kom sing saam hierdie Sondag, 26 Mei 17:00
Wildpark Piekniekarea
*Bring 'n kampstoel

Kom en LOOF die HERE saam hierdie Sondag middag! Sien jou daar.
22/05/2024

Kom en LOOF die HERE saam hierdie Sondag middag! Sien jou daar.

Psalm 118:1 Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!:6Die HERE is vir my, ek sal nie...
20/04/2024

Psalm 118
:1
Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!
:6
Die HERE is vir my, ek sal nie vrees nie: wat kan 'n mens my doen?
Psalm 119:12
Lofwaardig is U, o HERE! Leer my u insettinge!

20/04/2024

Kom en LOOF die HERE saam hierdie Sondag middag!

Markdagpoedings elkeen gee soos hulle ontvang hetOns is: Vissers van mense Johannes 13:34'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat...
03/03/2024

Markdagpoedings elkeen gee soos hulle ontvang het

Ons is:
Vissers van mense

Johannes 13:34
'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle mekaar ook liefhê.

Address

Kungwini

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AP Kerk Kleinfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share