EG Kerk Maranata

EG Kerk Maranata Die Evangelies-Gereformeerde Kerk is ‘n fundamentele kerk met evangeliese leerstellings.

16/04/2026
Vanoggend se Manne ontbyt saam Johnny Young was so 'n groot seën.   Die manne is beide Geestelik en liggaamlik gevoed.Da...
28/03/2026

Vanoggend se Manne ontbyt saam Johnny Young was so 'n groot seën. Die manne is beide Geestelik en liggaamlik gevoed.

Dankie ook aan die dames in die kombuis wat hard gewerk het aan die liggaamlike kos.

Ek d**k egter dat elke man wat vanoggend daar teenwoordig was, sal saam stem dat die kragtige getuienis van Johnny Young die grootste seën was. Ons eer ons Here Jesus vir die werk wat Hy in lewens doen.

Saal met klasse en badkamers te huur vir moontlike kleuterskool/leersentrum of naskool. Alle belangstellendes kan ons ko...
24/03/2026

Saal met klasse en badkamers te huur vir moontlike kleuterskool/leersentrum of naskool. Alle belangstellendes kan ons kontak by 0825628617 Ds Willie Olivier

14/03/2026
Al julle manne. Moenie dit misloop nie.  Almal welkom
27/02/2026

Al julle manne. Moenie dit misloop nie. Almal welkom

23/02/2026

Address

389 Suider St
Pretoria North
0182

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Maranata posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share