Lighuis van Aanbidding
- Home
- South Africa
- Pretoria
- Lighuis van Aanbidding
D**k jy kerk is vervelig en outyds? Moeg van Godsdiens? Ons ook. Ons glo dat kerk nie net bygewoon en waargeneem moet word nie, dit moet ondervind word.
Address
208 Howard Street, Pretoria North
Pretoria
0182
Telephone
Website
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Lighuis van Aanbidding posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Contact The Place Of Worship
Send a message to Lighuis van Aanbidding:
Category
Kom leer Jesus ken
DIE LIGHUIS VAN AANBIDDING ONDERVINDING
Moeg daarvan om bekommerd te wees of jy gaan “inpas” by die kerk? Wens jy dat jy kerk toe kan gaan en net jouself wees? By Lighuis van Aanbidding is almal welkom. D**k jy kerk is vervelig en outyds? Moeg van Godsdiens? Ons ook. Ons glo dat kerk nie net bygewoon en waargeneem moet word nie, dit moet ondervind word. Elkeen sal die geleentheid gebied word om sy/haar bediening uit te leef.
DIENSTYE: Sondag oggend: 09:00 (Aanbiddingsdiens en Kinderkerk)
Sondag aand: 18:00 (488 Bakenkloof Straat, Wolmer - Huis Judea)