Duet Gemeente

Duet Gemeente Ons droom van volwasse gelowiges wat vurig die wêreld impakteer. Ons doen die lewe saam, groei saam en maak saam 'n impak!

10/06/2026

Jesus vyf in een Die Profete deur Rassie Fourie Preeknotas Hoe lyk jou kommunikasie met God?...
09/06/2026

Jesus vyf in een Die Profete deur Rassie Fourie Preeknotas

Hoe lyk jou kommunikasie met God?...

🌿☕ Soos die einde van die kwartaal nader kom, raak die kalender bietjie stiller — die perfekte geleentheid om weer te co...
09/06/2026

🌿☕ Soos die einde van die kwartaal nader kom, raak die kalender bietjie stiller — die perfekte geleentheid om weer te connect.

Kom kuier by Grounded vir ’n goeie koppie koffie en lekker geselskap, of sluit Donderdagaand aan by die Prayer Set waar ons saam voor die Here buig in aanbidding en gebed.

Ons sien uit om saam met jou te kuier. 🤍

08/06/2026

📖: 1 Korinthiërs 14:3-5

[3] Die een wat profeteer, praat egter wel met mense om hulle op te bou, te bemoedig en te vertroos. [4] Die een wat in tale spreek, bou homself op, terwyl die een wat profeteer, die •gemeente opbou. [5] Ek wil hê dat julle almal in tale spreek, maar meer nog dat julle profeteer. Die een wat profeteer, is van groter waarde as die een wat in tale spreek; tensy hy dit kan uitlê, sodat die gemeente daardeur opgebou kan word.

🎥 Kyk gerus weer die preek "Jesus vyf in een: Die Profete” deur Rassie Fourie en laat die Woord jou hart aanraak en rig:

👉(Facebook) https://www.facebook.com/share/v/18ipNEivFA/

👉(Youtube) https://www.youtube.com/live/3UkYxDn0gmk?si=dbz8fOXYb2nyNfjs

👉 Neem tyd om te luister, deel dit met iemand wat bemoediging nodig het, en reageer op wat die Here vandag met jou hart doen.

Sondag, 7 Junie is dit weer ons Go!Duet Trollie tyd. Elke bydrae maak 'n verskil.SoutMelkMaalvleisHoenderPastaPilchardsT...
05/06/2026

Sondag, 7 Junie is dit weer ons Go!Duet Trollie tyd. Elke bydrae maak 'n verskil.

Sout
Melk
Maalvleis
Hoender
Pasta
Pilchards
Tamatie- en uieblikkies
Olie
Mayonnaise
4-in-1 sopmengsel
Gevriesde gemengde groente
Soppoeier
Suiker

05/06/2026

Sien julle Sondag!

Oggenddiens om 09:00
Kroonkinders om 09:00
Teens@Duet om 17:00
Kruispunt om 18:00

Prayer Set vanaand!18:00  |  ALTAR ROOM
04/06/2026

Prayer Set vanaand!
18:00 | ALTAR ROOM

Die uitreike is verby. Die IMPAK gaan voort. 🌱Ons bou saam aan hoop.Ons dien saam.Ons maak saam ’n verskil.Word deel van...
04/06/2026

Die uitreike is verby. Die IMPAK gaan voort. 🌱

Ons bou saam aan hoop.
Ons dien saam.
Ons maak saam ’n verskil.

Word deel van Duet IMPAK.
Word deel van die Duet-familie. 🤍

03/06/2026

Address

5 Gavon Mbeki Drive
Potchefstroom
2520

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 10:30

Telephone

+27182907579

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Duet Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share