AGS Deelgenote Potchefstroom Sentraal

AGS Deelgenote Potchefstroom Sentraal BEDIENINGSLEIERS: Pastoor Hannes & Sharon Crous

SONDAE
09h00 Oggenddiens en Kinderkerk
17h00 Aanddiens

WOENSDAE
10h00 Vat My Uitdaging Biduur
19h00 Tuis Selgroepe biduur

DONDERDAE
17h00 Voorsang Oefening

VRYDAE
15h00 Vuurvliegies
18h30 REKIES Tiener Byeenkoms

Kinderkerk konsert 6 Sept 2026. Gaan en vertel.!!!
06/09/2026

Kinderkerk konsert 6 Sept 2026. Gaan en vertel.!!!

05/09/2026
02/09/2026

Kragpunt

31/08/2026

Santie Steyn, ons gemeente tesourier met n woord van bemoediging vir die komende week.

Ons het die afgelope tyd uit gereik na Deltronics, die Diensentrum, Huis Eikelaan asook na de Land.Ons het vir die perso...
29/08/2026

Ons het die afgelope tyd uit gereik na Deltronics, die Diensentrum, Huis Eikelaan asook na de Land.
Ons het vir die personeel bedien asook aan elkeen n sleutelhouer oorhandig. Vergroot ons grond gebied in woord en daad.!

Deelgenote se jaarlikse gemeente konferensie saam met Arnold de Wet. Dit was n fees aan Hom alleen die eer en lof.
24/08/2026

Deelgenote se jaarlikse gemeente konferensie saam met Arnold de Wet. Dit was n fees aan Hom alleen die eer en lof.

Address

Beyers Naude Laan 10
Potchefstroom
2531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Deelgenote Potchefstroom Sentraal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share