Huis van Genade

Huis van Genade Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Huis van Genade, Religious organisation, Rivier str 50, Potchefstroom.

LIVING GOD'S LOVE, SHARING HIS GRACE

Sondag
9h00-Oggenddiens & Just Kids Club (Kinderkerk)
Vrydag
18h00-SWAG (Tieners)

BAM (BeAMan)-Soos Aangekondig
Daughter of the King - Soos Aangekondig

GEBEDSLYN:0715214534

PPK POTCH/Standard Bank/030569095

☝️September is geoormerk vir die geveg teen selfmoord. Stuur asb die gebed wyd en suid en vir elke persoon wat sukkel me...
07/09/2026

☝️September is geoormerk vir die geveg teen selfmoord. Stuur asb die gebed wyd en suid en vir elke persoon wat sukkel met depressie en moontlike selfmoord gedagtes. 🙏🙏🙏

Ken God
Vind Vryheid
Maak 'n verskil

07/09/2026
05/09/2026

🌼🌼NUWE SEISOEN DIENSTE🌼🌼
PAST MORNÉ DE BEER

Vind God
Vind Vryheid
Maak 'n verskil

🥊🔥 RCFA | RING CONTACT FIGHTING ARTS 🔥🥊HUIS VAN GENADE – COMMUNITY OUTREACH⚡ ALL OUT WAR! ⚡Dit was ’n voorreg vir Huis v...
05/09/2026

🥊🔥 RCFA | RING CONTACT FIGHTING ARTS 🔥🥊

HUIS VAN GENADE – COMMUNITY OUTREACH

⚡ ALL OUT WAR! ⚡
Dit was ’n voorreg vir Huis van Genade om deel te wees van hierdie besondere sportgeleentheid. 🙌

Ons het met ons kosstalletjie deelgeneem en die boodskap gedeel dat the victory is already won. Fight the good fight of faith!

Ons het ook die wêreld van Ring Contact Fighting Arts leer ken en die fokus, dissipline, respek en sportmangees van deelnemers en spanne beleef. 🥊💪

❤️ Baie dankie aan almal wat ons ondersteun het en hierdie dag moontlik gemaak het!

ALL OUT WAR… met respek, integriteit en sportmangees! 🥊🔥

Sondagoggend30 Augustus 2026
03/09/2026

Sondagoggend
30 Augustus 2026

Nyd de videoer og den musik, du holder af, upload originalt indhold, og del det hele med venner, familie og verden på YouTube.

02/09/2026

Midweek Pitkos2 September 2026BELANGRIKE WOORDEBelangrikste Woo...

Address

Rivier Str 50
Potchefstroom
2531

Telephone

+27829402033

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis van Genade posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Huis van Genade:

Shortcuts

Share