Sherwood Full Gospel / Volle Evangelie Kerk

Sherwood Full Gospel / Volle Evangelie Kerk We are a bilingual congregation that believes in the working of the Holy Spirit. We believe that Jesus came to set the captives free.

We believe that Jesus paid the ultimate price so that we can have the ultimate life.

19/08/2026

Psalm 23:5✝️

Hoe wonderlik is dit om te weet dat Hy ons kies. Dat Hy ’n plek vir ons voorberei, ons salf, ons beker laat oorloop. Nie omdat ons dit verdien nie, maar omdat ons Syne is. 🤍

18/07/2026

“Jesus said to them, 'I am the bread of life; whoever comes to me shall not hunger, and whoever believes in me shall never thirst.'”
- John 6:35

Ons dien ń almagtige God.❤️🙏

Ons nooi jou hartlik uit om hierdie Saterdag saam met ons te kom kuier, braai, en die Here te loof en prys!Wanneer: Hier...
15/07/2026

Ons nooi jou hartlik uit om hierdie Saterdag saam met ons te kom kuier, braai, en die Here te loof en prys!

Wanneer: Hierdie Saterdag

Braai-tyd: 16:00 – 18:00 (met die praise and worship wat direk daarna volg)

Wat om te bring: Bring asseblief jou eie mandjie met vleis en bykosse. Ons sal sorg dat die kole reg is!

Hierdie spesiale aand word aangebied in samewerking met Lig en Lewe PPK Kabega Park en Westeringfgc

Ons kan nie wag om saam met julle te kuier nie! See you there! ✨

Sondag het ons al die wonderlike Pa's gevier. Jonk en oud, dit was 'n lekker oggend en die Pa's het baie goed gedoen! 😆"...
23/06/2026

Sondag het ons al die wonderlike Pa's gevier. Jonk en oud, dit was 'n lekker oggend en die Pa's het baie goed gedoen! 😆

"Dis nie om perfek te wees nie. Dis om op te daag." En beslis, ons pa's hét opgedaag en gewys hoe dit gedoen word!

Hierdie Sondag gaan alles oor die PA’S. Ons vier Vadersdag met 'n paar lekker, informele speletjies hier by die kerk😃Kom...
19/06/2026

Hierdie Sondag gaan alles oor die PA’S. Ons vier Vadersdag met 'n paar lekker, informele speletjies hier by die kerk😃

Kom geniet die oggend saam met ons!
VEK Sherwood, 09:00

01/06/2026

Of jy al jare lank vir Jesus volg, onlangs tot geloof gekom het, of nog vrae het oor die Christelike geloof – hierdie reeks is vir jou.

Ons hou môreaand selgroep by die kerk en almal is welkom.

Dinsdagaand, 02 Junie om 18:30😄

"Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee." - Matteus 11:28
31/05/2026

"Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee." - Matteus 11:28

Vandag vier ons met dankbare harte al die ongelooflike Ma’s in ons lewens 💐 Dankie aan elke Ma vir julle liefde, opoffer...
10/05/2026

Vandag vier ons met dankbare harte al die ongelooflike Ma’s in ons lewens 💐 Dankie aan elke Ma vir julle liefde, opoffering en wysheid.

Ons eie Ma-stoor, Chantelle Coetzer, het vandag die Woord met ons gedeel, en dit was werklik ’n baie spesiale en geseënde diens

We recently had the privilege of visiting Zanethemba Charity Foundation — a place of safety and care for children from n...
29/04/2026

We recently had the privilege of visiting Zanethemba Charity Foundation — a place of safety and care for children from newborn to 6 years old who have been abused, abandoned, or neglected 💛

Through our church Business Forum, we were able to bless each child with a special gift, provide grocery essentials, and share some cake to make the morning a little brighter.

We spent time playing, connecting, and simply being present. At first the children were shy, but it didn’t take long before smiles appeared and little personalities began to shine. It was incredibly special to spend meaningful time with each and every one of them.

A massive thank you to the Business Forum members who generously sponsored this initiative - your kindness made this day possible 🙏

Armandt - TotalElec
Charné - Fragrance Consultant
Amanda - Tremor Furniture
Hendrik - Hendrik van der Merwe Attorneys

Address

Corner Of Komga & Glenroy Drive. Willow Glen
Port Elizabeth
6025

Telephone

+27799863538

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sherwood Full Gospel / Volle Evangelie Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share