EG Kerk Port Elizabeth-Wes

EG Kerk Port Elizabeth-Wes Die amptelike en inter-aktuele blad van die Evangelies-Gereformeerde Kerk Port Elizabethgemeente Die gemeente van PE-Wes is gestig in Augustus 1973.

Die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika reik die hand van vriendskap en welwillendheid na elke Christus-belydende Kerk. Hierdie Kerk distansieer hom geheel en al van die Wêreldraad van Kerke sowel as die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke en alle ander affiliasies van genoemde rade. Die Kruisboodskap wat deur die Kerk uitgedra word, sluit in:

1. Wedergeboorte (Redding en Verlossing van sond

aars)
2. Heiligmaking (Vervulling met die Heilige Gees)
3. Wederkoms van Jesus Christus
4. Goddelike Genesing van fisiese krankheid

Liewe vriende. Ons gaan nie môre uitsaai op ons blad nie. Daar is 'n gesamentlike diens waarby die hele EG Kerk van Suid...
30/05/2026

Liewe vriende. Ons gaan nie môre uitsaai op ons blad nie. Daar is 'n gesamentlike diens waarby die hele EG Kerk van Suid-Afrika gaan inskakel om 9vm. Boodskap deur ons moderator Dr André Bester. Die skakel is op die advertensie foto.

Address

224 Great W Way
Port Elizabeth
6015

Opening Hours

09:00 - 23:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Port Elizabeth-Wes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kerk Port Elizabeth-Wes:

Share