VEK Kabega Park Sondagskool en Jeug

VEK Kabega Park Sondagskool en Jeug Sondagskool en Jeug

🍦 Roomys & Vrugteslaai – Sondag nΓ‘ die diens!  Die verkope vorm deel van ons Sondagskool-insameling. Kom ondersteun die ...
09/09/2026

🍦 Roomys & Vrugteslaai – Sondag nΓ‘ die diens!
Die verkope vorm deel van ons Sondagskool-insameling. Kom ondersteun die kinders en geniet ’n lekker bederf saam.

✝️ Kruisies
Baie dankie vir elkeen wat reeds hul kruisies teruggebring het. Ons waardeer julle ongelooflik.
As jy nog jou kruis het, bring dit asseblief terug voor einde September.

πŸ’› Dankie vir julle ondersteuning
Ons waardeer die gemeente se getrouheid, liefde en betrokkenheid – met die kruisies, die muntinsameling en elke klein bydrae. Julle maak ’n groot verskil.

With Volle Evangelie Kerk Kabega – I just got recognised as one of their top fans! πŸŽ‰
19/08/2026

With Volle Evangelie Kerk Kabega – I just got recognised as one of their top fans! πŸŽ‰

✝️ ’N KLEIN KRUISIE, ’N GROOT VERSKIL! πŸͺ™β€οΈOns Kinderkerk is besig met ’n muntinsamelingsprojek om hulle daguitstappie mo...
17/08/2026

✝️ ’N KLEIN KRUISIE, ’N GROOT VERSKIL! πŸͺ™β€οΈ

Ons Kinderkerk is besig met ’n muntinsamelingsprojek om hulle daguitstappie moontlik te maak.

Elke kind het ’n kruisie ontvang wat met munte voor Γ©n agter volgeplak kan word.

πŸͺ™ Elke muntjie is klein, maar saam kan dit ’n groot verskil maak!
Kom ons help ons kinders om hierdie spesiale dag moontlik te maak. πŸ₯°. Die kruisies kan voor of op die 13de September ingehandig word.

πŸ™ Ouers: gebruik asseblief nie permanente gom – ons wil die kruisie weer gebruik.

Wil jy ook deel wees? Kry Sondagoggend voor die diens jou kruisie.

❀️ Kom ons maak hierdie kinderharte bly!
Liefde die Sondagskool span πŸ™

22/06/2026

🌿 Ons Sondagskool kinders het Vadersdag ’n ware seΓ«n gemaak.
Met hulle liedjies, dans en selfs die Gospel Express saam met die pappas, het hulle vreugde en lig in die gemeente gebring.

Dit was ’n kosbare oomblik β€” ’n herinnering dat hierdie kinders nie net ons vandag verryk nie, maar ook die draers van die kerk se toekoms is.

πŸ™ Kom ons staan saam as geloofsgemeenskap en bou nie net aan ’n beter toekoms vir ons kinders nie, maar ook aan ’n ewige toekoms wat in Christus veranker is.



SAVE THE DATEβ—πŸŒΈπŸ’› SONDAGSKOOL LENTEDAG FONDSINSAMELING πŸ’›πŸŒΈOns kinders is 'n kosbare geskenk van die Here, en ons wil graag...
09/06/2026

SAVE THE DATE❗

πŸŒΈπŸ’› SONDAGSKOOL LENTEDAG FONDSINSAMELING πŸ’›πŸŒΈ

Ons kinders is 'n kosbare geskenk van die Here, en ons wil graag vir hulle 'n besonderse eindjaar afsluiting moontlik maak. Daarom hou ons Sondagskool op Sondag 6 September 'n Lentedag Fondsinsameling.

🍦 Heerlike roomys en πŸ“ vrugteslaai te koop op die dag (6 September)
πŸͺ™ Muntinsameling

Ons vra dat elke gesin en gemeentelid asseblief sal deelneem deur sommer nou al munte bymekaar te maak en dit op die dag saam te bring. Selfs die kleinste muntjie kan help om iets besonders vir ons kinders te beteken.

Ons sal dit ook waardeer indien julle op die dag kan help met die uitpak van die munte.πŸ™πŸͺ™

Wanneer ons in ons kinders belΓͺ, belΓͺ ons in die toekoms van God se Koninkryk. Dankie dat julle altyd bereid is om saam met ons 'n verskil te maak.

Ons sien uit daarna om hierdie spesiale dag saam met julle te deel!

So super trots op ons jeug en jongmense wat nie skaam is vir hulle talente nie. Mag die Here hulle nog kragtig gebruik.🌟...
20/04/2026

So super trots op ons jeug en jongmense wat nie skaam is vir hulle talente nie. Mag die Here hulle nog kragtig gebruik.

🌟 Vollies gaan Groot Talent Kompetisie – Saterdagaand

Wat ’n aand vol talent, lag en lekker vibes! 🎢✨ Dankie aan elkeen wat kom deelneem het en kom deel was van die aand. Die saal het geklop van energie.

’n Groot shout-out aan Varushke en haar span – julle harde werk en passie het die aand ’n regte sukses gemaak. Ons waardeer julle ongelooflik baie! πŸ™ŒπŸ’›

πŸ‘‰ Kyk die video gerus hier :
https://youtu.be/6bMTspS3PpI?si=kWy-_15JrhuB8zGF

Volg ons blad en deel die post om die gees van saamkuier en talent te versprei! πŸŽ€πŸŽΈπŸ’ƒ
Liefde Pastoor en Amanda

1 like. "Vollies Gaan Groot 2026"

Dit is so lekker om te leer van Jesus β™‘β™‘
13/04/2026

Dit is so lekker om te leer van Jesus β™‘β™‘

03/03/2026

Die Here is goed en die Here is getrou. Amen!
Ons is so dankbaar vir die kids wat so opgewonde en positief is elke Sondag oggend. Ons het die maaitjies gemis wat nie daar kon wees nie.
Hierdie is een van kids se HEEL GUNSTELING liedjies (Maak My Toe Onder U Bloed is op die oomblik die gunsteling) en dit help sommer om die energievlakke af te bring voor die les begin.
Mag die Here hierdie kinders seen en behoed en bewaar in alles wat hulle aanpak in die lewe. Ons is BAIE lief vir hulle
Amanda

Ons kinders het vandag geleer van Goddelike liefde , en Aardse liefde.Valentyn herinner ons aan liefde, maar die grootst...
15/02/2026

Ons kinders het vandag geleer van Goddelike liefde , en Aardse liefde.
Valentyn herinner ons aan liefde, maar die grootste liefde is die liefde wat God vir ons het. Ons vier nie net roosblare en sjokolade nie, maar die kruisβ€”waar Jesus sy lewe gegee het omdat Hy ons liefhet.

28/01/2026

Liewe Gemeente en vriende,
Sjoe, dit was 'n moeilike week – amper ses dae sonder krag en water (Vir die mense wat bly in Port Elizabeth). Gister het die ligte weer aangegaan, en al wag party nog op water, kan ons sΓͺ: ons het dit gemaak! πŸ™Œ God het ons gedra. Dankie vir almal wat uitgereik het na ons toe, en ook na mekaar toe.
Nou kyk ons vorentoe: ons volgende Prayer Drive-Thru is op 14 Februarie. Deel asb met almal. Kom vir gebed, bring iemand wat gebed nodig het, of kom bid saam vir ander wat swaar kry. πŸ’’πŸ™
Laat ons mekaar dra en die Here se krag beleef!
Pastoor Theo en Amanda

Woord vanaf Koos Van Eyk
"Goeie dag. Hier is die advert. Saterdag, 14 Febr van 09:00 tot 12:00 uur.
Stuur hom uit asb. Deel dit met mense, ons weet nie wie die Here wil stuur om gebed te ontvang nie. Ons kan dan ook solank begin bid vir hierdie geleendheid. Laat ons dan saam met mekaar in eenheid staan en dan vertrou ons die Here dat HY net soos laaste, mense sal stuur uit alle oorde en rigtings sodat ons vir hulle kan bid. Ons vra dan ook so vir die Here wat alles beheer dat Hy vir ons ook 'n droΓ« 3 ure sal gee sodat ons mense kan bedien met gebed.
Groete Koos"

Address

H/V Ritchie En Van Der Stel Straat
Port Elizabeth
6000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VEK Kabega Park Sondagskool en Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VEK Kabega Park Sondagskool en Jeug:

Shortcuts

Share

Category