Gereformeerde Kerk Plettenbergbaai & Knysna

Gereformeerde Kerk Plettenbergbaai & Knysna Die Gereformeerde Kerk Plett /Knysna se Facebook blad. Ons visie is: “Om die Liefdesgebod van Christu

07/06/2026
U word hartlik uitgenooi na ons Goeie Vrydag diens DV Vrydag, 3 April 2026 om 10:00. Ons versoek vriendelik dat u assebl...
01/04/2026

U word hartlik uitgenooi na ons Goeie Vrydag diens DV Vrydag, 3 April 2026 om 10:00. Ons versoek vriendelik dat u asseblief 10 minute vroeër u sitplekke inneem, sodat ons saam kan sing voor die diens.

U word hartlik uitgenooi na ons Kersdiens op Donderdag, 25 Desember 2025 om 10:00. Ons versoek vriendelik dat u asseblie...
23/12/2025

U word hartlik uitgenooi na ons Kersdiens op Donderdag, 25 Desember 2025 om 10:00. Ons versoek vriendelik dat u asseblief 10 minute vroeër u sitplekke inneem, sodat ons saam kan sing voor die diens.

Ons het vandag saam Nagmaal gevier en daarna ’n pragtige gemeente-konsert gehad. 🌿✨Wat ’n voorreg om te sien hoe die Her...
23/11/2025

Ons het vandag saam Nagmaal gevier en daarna ’n pragtige gemeente-konsert gehad. 🌿✨

Wat ’n voorreg om te sien hoe die Here ons gemeente geseën het met soveel diverse en besondere talente! Van musiek en sang tot ander kreatiewe uitdrukkings — elke item het sy eie stukkie vreugde en aanbidding gebring.

Ons harte is dankbaar en vol — vir die eenheid, die mooi gees, en die talent wat ons mense so nederig en met soveel liefde deel. 💛🙏
Voorwaar ’n dag om te onthou!

Ons nooi u hartlik uit na ons Hemelvaartdiens, DV Donderdag, 29 Mei om 10:00 by ons Melkweg kerk, begelei deur Ds. Hatti...
26/05/2025

Ons nooi u hartlik uit na ons Hemelvaartdiens, DV Donderdag, 29 Mei om 10:00 by ons Melkweg kerk, begelei deur Ds. Hattingh.

Ons nooi u hartlik uit na ons Goeie Vrydag diens, DV Vrydag, 18 April om 10:00 by ons Melkweg kerk, begelei deur Ds. Hat...
15/04/2025

Ons nooi u hartlik uit na ons Goeie Vrydag diens, DV Vrydag, 18 April om 10:00 by ons Melkweg kerk, begelei deur Ds. Hattingh. Ons vra dat almal reeds teen 09:45 daar is sodat ons kan saam sing voor die diens begin.

Dit is met groot hartseer, dat ons die afsterwe van n geliefde  lidmaat aankondig. Tannie Magriet Glinister was n sonstr...
10/03/2025

Dit is met groot hartseer, dat ons die afsterwe van n geliefde lidmaat aankondig. Tannie Magriet Glinister was n sonstraal in ons gemeente en sy sal vireweg in ons harte voortleef. Ons d**k aan Oom Glin, Oom Apie en al Tannie Magriet se geliefdes. Mag julle vertroosting in die Here vind.

Tannie Magriet se troosdiens vind plaas op Saterdag 15 Maart om 11 :00 by die Gereformeerde Kerk Plett / Knysna.

Address

Plettenberg Bay
6600

Opening Hours

10:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Plettenbergbaai & Knysna posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Plettenbergbaai & Knysna:

Share