C. E. M youth plett

C. E. M youth plett Covenant Evangelical Ministries Youth (Plett)

16/07/2025

Geagte Gemeenskap van Green Valley.

Hiermee wil ons as Covenant Youth alle kinders uitnooi vir n Hair Care Day.
Dit sal Vrydag 18 July 2025, om 12uur by Covenant Kerksaal plaas vind in Wittedrift Green Valley.

Alle Kinders is Welkom.

16/06/2025

16 June 2025
YOUTH DAY

TEMA : JESUS ons beskermer

Psalm 121 :5 - 7
Die Here beskerm jou, die Here bewaar jou van alle gevare. Bedags sal die son jou nie steek nie en snags sal die maan jou nie kwaad doen nie.

11/05/2025

Proverbs 31:25-28:
"She is clothed with strength and dignity; she can laugh at the days to come. She opens her mouth with wisdom, and faithful instruction is on her tongue.

A Happy Mother's Day to all mothers♥️🙌
[11.05.2025]

19/04/2025

7 Kruiswoorde

1 Petrus 2:24
Wat self ons sondes in sy liggaam op die kruishout gedra het, sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid lewe; deur wie se wonde julle genees is.

Geseende Paasnaweek❤️

19/04/2025

Johannes 11:25 - 26

Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal leef, al het hy ook gesterf; en elkeen wat leef en in My glo, sal tot in ewigheid nooit sterf nie.* Glo jy dit?”

29/03/2024

7 kruiswoorde _ 29 March 2024

Geseende Easter Weekend!

23/02/2024

Ons hardloop vir die Here🙌❤️

Covenant Ministries Youth ❤️
18/02/2024

Covenant Ministries Youth ❤️

Groete in die mooi naam van ons koning Jesus. Hiermee nooi ons as Covenant Youth u uit na ons Valen's Banquet teen net R...
06/02/2023

Groete in die mooi naam van ons koning Jesus. Hiermee nooi ons as Covenant Youth u uit na ons Valen's Banquet teen net R150 per paartjie / R80 per enkel persoon! n Romantiese ete by kerslig, saam u geliefde teen n billike prys! U kan dit nie misloop nie.
Kaartjies te koop by Rochelle Booysen (060 627 0884) & Davinia Aweries (083 736 1127)
Dit sal geskied op 18 February, by ons Covenant kerk saal. Hoop om die aand met vele geliefdes te spandeer!

"Wear your hearts on your sleeves "❤️

30/10/2022

Weekend we'll spent at Forever Resorts🌈.
❤️
29.10.22
We don't own copyrights of the music played in the videos.

  @ Forever Resort Plettenberg Bay
30/10/2022

@ Forever Resort Plettenberg Bay

Address

Keurbooms River - Rte. N2, 6 Km E Of Plettenberg Bay
Plettenberg Bay
6600

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when C. E. M youth plett posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share