VGK Piketberg

VGK Piketberg Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from VGK Piketberg, Church, 14 Sand Street, Piketberg.

21/03/2026

VGK PIKETBERG
JEUG BRIGADE
90 JAAR OUD
VANDAG
Aan God die eer!!!

17/02/2026
19/01/2026

WEEK VAN GEBED
19-23 JAN 2026
19:00
'n Nuwe seisoen breek aan!!!

19/01/2026

Ds.Janine Williams
is 18-01-2026
Na VGK PIKETBERG
BEROEP AS LERAAR.

📢 VAKATURE: LERAARSPOS – VGK PIKETBERG(VIND AANGEPASTE ADVERTENSIE MET NUWE EPOS ADRES) Die Kerkraad van die Verenigende...
27/11/2025

📢 VAKATURE: LERAARSPOS – VGK PIKETBERG
(VIND AANGEPASTE ADVERTENSIE MET NUWE EPOS ADRES)

Die Kerkraad van die Verenigende Gereformeerde Kerk Suider-Afrika, Piketberg Gemeente, maak in biddende afhanklikheid van die Here bekend dat die leraarspos in die gemeente vakant is. Alle diensdoende, goedstaande en gelegitimeerde leraars van die VGKSA wat die roeping van God in hul harte ervaar om hier te dien, word hartlik uitgenooi om aansoek te doen.

Ons gemeente, geleë in die Bergrivier-distrik, is ‘n liefdevolle, gevestigde geloofsgemeenskap met ‘n ryk geskiedenis en ‘n sterk verbintenis tot diens en gemeenskapsontwikkeling. Die gemeente bestaan uit ongeveer 1200 belydende lidmate en 400 dooplidmate, en bedien 12 wyke. Ons leef saam, dien saam en streef om Christus se liefde sigbaar te maak in ons dorp en omliggende gemeenskappe.

Verder details volg onderaan :

📩 Aansoeke sluit: 27 November 2025
Aansoeke moet bestaan uit ‘n motiveringsbrief, volledige CV, afdruk van legitimasie en twee referente.
Stuur aansoeke aan die Skriba by [email protected] vir aandag :
D. Adams - Pre Advies Komissie sameroeper
Of per pos na: Posbus 220, Piketberg, 7320.

📞 Navrae:
Ds. J. Coetzee – 066 303 4815
Br. D. Adams – 066 303 8824

Geliefdes, indien u hierdie Sondag nie in persoon teenwoordig kan wees nie, skakel gerus in op ons Facebook blad, waar o...
19/09/2025

Geliefdes, indien u hierdie Sondag nie in persoon teenwoordig kan wees nie, skakel gerus in op ons Facebook blad, waar ons regstreeks die diens gaan uitsaai.

Gelyktydig, sal ons n YouTube kanaal ook regstreeks teenwoordig hê, om die diens uit te saai.

https://youtube.com/live/F6xTlfXc0Z4?feature=share

U kan 8:30 vm inskakel.
Mag u n geseënde naweek geniet !

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Goeiemore Geliefdes Dit is met groot plesier om aan te kondig,  die proef-preek van Teologiese Kandidaat Ravell Frans, h...
19/09/2025

Goeiemore Geliefdes
Dit is met groot plesier om aan te kondig, die proef-preek van Teologiese Kandidaat Ravell Frans, hierdie sondag-oggend om 9vm

U word hartlik uitgenooi om saam met ons die diens by te woon.

Die Here seën u 🙏🏽

We are pleased to inform you that the retirement service for Rev. Walter Philander will be live streamed on the VGK Pike...
26/04/2025

We are pleased to inform you that the retirement service for Rev. Walter Philander will be live streamed on the VGK Piketberg page.

Join us online to celebrate his remarkable journey and honor his dedication and service. The live stream will take place on Sunday, 27 April 2025 at 09:00.

We invite you to be part of this special occasion from the comfort of your home. See you there!

Address

14 Sand Street
Piketberg
7320

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27229131737

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VGK Piketberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VGK Piketberg:

Share

Category