NG Kerk Piketberg

NG Kerk Piketberg Kerkprogram onder Photos by Albums - Almanak
Eredienstye: Okt-Mrt 09:00; Apr-Sept 09:30
www.pray-as-y

Plattelandse gemeente met 890 Belydende- en 193 dooplidmate. Leraars: Ds Martin Goosen - leraar en ds Driaan Pretorius - diensleraar (Jeug en familiebediening)

Moraviawyk maak weer hierdie jaar vir ons heerlike sosaties. Ondersteun hulle gerus.
22/05/2026

Moraviawyk maak weer hierdie jaar vir ons heerlike sosaties. Ondersteun hulle gerus.

14/05/2026
Gemeentenuus 10 Mei 2026
08/05/2026

Gemeentenuus 10 Mei 2026

Aprilmaand is dit ons Huis van Heerde insameling!
17/04/2026

Aprilmaand is dit ons Huis van Heerde insameling!

Gemeentenuus 19 April 2026
17/04/2026

Gemeentenuus 19 April 2026

25/03/2026

Onthou! Op 10 April reël Serviteurskraalwyk weer 'n heerlike Gemeentebraai. Kaartjies is reeds by die kerkkantoor en wykskerkraadslede beskikbaar.

Gemeentenuus 15 Maart 2026
13/03/2026

Gemeentenuus 15 Maart 2026

Alle dames en dogters word hartlik uitgenooi.
26/02/2026

Alle dames en dogters word hartlik uitgenooi.

...en die wenner van die heel eerste FonteinMark Beskuitkompetisie is...Alettha Rust met haar Diabetiese Beskuit! Die tw...
21/02/2026

...en die wenner van die heel eerste FonteinMark Beskuitkompetisie is...
Alettha Rust met haar Diabetiese Beskuit! Die tweede plek gaan aan Jessica Rossouw met haar dekadente Bloubessie en Wit Sjokolade Beskuit. Die derde plek gaan aan Sandra van Wyk met haar Growwe Beskuit. Die pryse word deur Christina Smit oorhandig. Tannie Christina is 'n meelewende, betrokke lidmaat wat onlangs 91 jaar oud geword het. Sandra v Wyk ontvang ook 'n prys vir die meeste inskrywings...sy het drie verskillende soorte beskuit ingeskryf.
Baie dankie aan die borge van al die pryse:
Om mee te begin, kry elke deelnemer 'n geskenkpakkie met Berg Koffie geskenk deur 'n anonieme dankbare lidmaat.
Die wenner se prys:
Geskenkbewys van Skoonheidsalon Sanet - geskenk deur Sanet van Schalkwyk.
Tweedeplek:
Geskenkbewys van Keyah Skin and Body, geskenk deur René Langeveldt
Derdeplek:
Geskenkbewys van Bella Vita geskenk deur Tanya Puttick
Die deelnemer met die meeste beskuit inskrywings:
Geskenkbewys van Skoonheidsalon Sanet, geskenk deur Sanet van Schalkwyk.
Baie dankie aan die beoordelaars: Ina Kotze, Adri Earl en Ilse Hanekom.

More hou ons FonteinMark en die opgewondenheid rondom die Beskuitkompetisie neem toe. Ons het 20 inskrywings vanaf bobaa...
20/02/2026

More hou ons FonteinMark en die opgewondenheid rondom die Beskuitkompetisie neem toe. Ons het 20 inskrywings vanaf bobaasbakkers uit die gemeenskap ontvang en moenie d**k die manne het agter gebly nie...daar is sowaar 3 manne wat die dames die stryd aansê. Ons proetafel staan gereed! Wie sal wegstap met die eer om as die heel eerste FonteinMark Beskuitkampioen gekroon te word?!...onthou daar is van hierdie heerlike beskuit te koop by die gebaktafel!

Address

Kerkstraat
Piketberg
7320

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Thursday 08:00 - 12:00
Friday 08:00 - 12:00

Telephone

+27229131750

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Piketberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share