Gereformeerde Kerk Pietermaritzburg

Gereformeerde Kerk Pietermaritzburg Sosiale gespreksforum vir gelowiges

Nou vir opruim
08/03/2026

Nou vir opruim

Saamtrek by Rockabilly Ranch Nog foto's
08/03/2026

Saamtrek by Rockabilly Ranch
Nog foto's

Saamtrek 7 Maart 2026
08/03/2026

Saamtrek 7 Maart 2026

08/03/2026
Kwa-Zulu Natal Sustersaamtrek in Pietermaritzburg.  Wat 'n fees! 💐 Voorbereiding....
08/03/2026

Kwa-Zulu Natal Sustersaamtrek in Pietermaritzburg. Wat 'n fees! 💐
Voorbereiding....

Ons flukse Susters werskaf om alles klaar te maak vir die Sustersaamtrek wat ons gemeente aanbied. Ons is opgewonde om d...
02/02/2026

Ons flukse Susters werskaf om alles klaar te maak vir die Sustersaamtrek wat ons gemeente aanbied. Ons is opgewonde om die susters vd ander gemeentes te ontvang. Sien julle 7 Maart in Pietermaritzburg ❤️💐

Verlede week het ons Nagmaal gevier.Die diakens het gebraai  en ons het 'n heerlike gemeente-ete geniet.Die Susters het ...
22/11/2025

Verlede week het ons Nagmaal gevier.Die diakens het gebraai en ons het 'n heerlike gemeente-ete geniet.Die Susters het vir die bykosse gesorg☺️

5 November het ons weer by KwaMncane besoek afgelê. Elke kind en personeellid het n geskenkpakkie ontvang. Ds Paul Sitho...
13/11/2025

5 November het ons weer by KwaMncane besoek afgelê. Elke kind en personeellid het n geskenkpakkie ontvang. Ds Paul Sithole ook😄

Ons is verheug om ons pastoriebaba te kan verwelkom!🥰Welkom Willem en baie geluk aan Ds Johann en Jorinda de Waal.
24/10/2025

Ons is verheug om ons pastoriebaba te kan verwelkom!🥰Welkom Willem en baie geluk aan Ds Johann en Jorinda de Waal.

Ons pastoriebaba is oppad😍ons hou n babatee vir Jorinda en Johann en baba Willem 🎁💐♥️
16/09/2025

Ons pastoriebaba is oppad😍ons hou n babatee vir Jorinda en Johann en baba Willem 🎁💐♥️

Address

Greylingstraat 87
Pietermaritzburg
3201

Opening Hours

09:00 - 10:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Pietermaritzburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Pietermaritzburg:

Share