VGK Huguenot Vrouebediening

VGK Huguenot Vrouebediening Vroue in diens van Christus en Sy kerk

Geseënde nagrus dierbares
08/09/2026

Geseënde nagrus dierbares

Die Vrouebediening nooi alle Vroue uit na ons Interkerklike biduur op Woensdag 9 September.
07/09/2026

Die Vrouebediening nooi alle Vroue uit na ons Interkerklike biduur op Woensdag 9 September.

Ter voorbereiding van die VGK Nasionale Vrouebediening dag op Sondag 13 September observeer ons hierdie week 'n week van...
07/09/2026

Ter voorbereiding van die VGK Nasionale Vrouebediening dag op Sondag 13 September observeer ons hierdie week 'n week van Vas en Gebed

Die Eerstejaars Katkisante het gister 'n ruim skenking van Komberse aan ons Vrouebediening oorhandig. Groot dank en waar...
07/09/2026

Die Eerstejaars Katkisante het gister 'n ruim skenking van Komberse aan ons Vrouebediening oorhandig. Groot dank en waardering vir julle omgee

Goeiemôre Dierbares.  Die Vrouebediening het vanaand weer 'n heerlike ontspanningsaand met die jeug
04/09/2026

Goeiemôre Dierbares. Die Vrouebediening het vanaand weer 'n heerlike ontspanningsaand met die jeug

Wyk E2 het vandag die koue wind en reën trotseer en hul sop uitreik by Ron Ronwe Primêre Skool gehou
03/09/2026

Wyk E2 het vandag die koue wind en reën trotseer en hul sop uitreik by Ron Ronwe Primêre Skool gehou

Wyk J het vandag Bybelstudie aan huis van Suster Renay gehou.
03/09/2026

Wyk J het vandag Bybelstudie aan huis van Suster Renay gehou.

Big shout out to my newest top fans! 💎 Alexander Fisher, Jolene Koter, Janine Collins, Rozette Carolissen, Cynthia Adams...
03/09/2026

Big shout out to my newest top fans! 💎 Alexander Fisher, Jolene Koter, Janine Collins, Rozette Carolissen, Cynthia Adams, Delecia Van Der Merwe, Christelene Nelson, Elizabeth Beukes, Diana Linee, Vernita Nita, Lily Raynard, Berenice Williams, Cherryl Kok, Peter John de Jager

Drop a comment to welcome them to our community,

Goeiemôre Dierbares.  Baie dankie Liewe Heer dat u onheil van ons weghou waarvan ons nie eens bewus is nie. Geseënde dag...
03/09/2026

Goeiemôre Dierbares. Baie dankie Liewe Heer dat u onheil van ons weghou waarvan ons nie eens bewus is nie. Geseënde dag . Vrede vir u

Goeiemôre Dierbare. Mag die nuwe Seisoen ook 'n vernuwing in u hart bring Geseënde dag . Vrede vir u
01/09/2026

Goeiemôre Dierbare. Mag die nuwe Seisoen ook 'n vernuwing in u hart bring
Geseënde dag . Vrede vir u

Address

Klein Drakensteinweg 116
Paarl
7646

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VGK Huguenot Vrouebediening posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share