Vgk Immanuel Paarl

Vgk Immanuel Paarl Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vgk Immanuel Paarl, Religious organisation, Tulbaghstraat 28, Paarl.

19/03/2026
15/03/2026

Prediker : Dr.N.C.Philander

Tema : Vrygewigheid , Rentmeesterskap en
Gemeentelik ondersteuning

Sondag Erediens 15 Maart 2026Prediker: Dr. N. C. PhilanderTeologiese BeursfondsTema: Vrygewigheid, Rentmeesterskap En Ge...
15/03/2026

Sondag Erediens 15 Maart 2026

Prediker: Dr. N. C. Philander
Teologiese Beursfonds

Tema: Vrygewigheid, Rentmeesterskap En Gemeentelike Ondersteuning.

Dr. Philander het die Gemeente opnuut bewus kom maak oor Vrygewigheid, Rentmeesterskap en hoe om offervaardig te wees in die Koninkryk van God en hoe ons kan belê om die seën van God te kan ervaar.

2 Kronieke 31:10
Vandat hulle die offergawe na die huis van die Here begin bring het, eet ons tot versadiging en hou nog oorvloedig oor, want die Here het het sy volk geseën, sodat ons hierdie menigte oorgehou het.

Dit is hoe God sy volk seën wat in gehoorsaamheid offer!! Ons opregte dank en waardering aan Dr. Philander vir 'n besonderse Woord🙏🙏🙏

Ons verwelkom komende Sondag, die 15de Maart 2026 vir Dr. N. C Philander by Vgk Immanuel. Dr. Philander beywer hom vir d...
13/03/2026

Ons verwelkom komende Sondag, die 15de Maart 2026 vir Dr. N. C Philander by Vgk Immanuel. Dr. Philander beywer hom vir die Studente Sake en befondsing van Teologiese Studente by die Fakulteit Teologie by die Universiteit van Stellenbosch. Ons is in afwagting op die Woord en vertrou dat Dr. Philander 'n geseënde tyd by Immanuel sal het.

Immanuel Groete

Vgk Immanuel se 115de Verjaarsdiens11 Maart 2026Tema: 'n Baken van Hoop"Psalm 100115 jaar van God se getrouheid!! Ons vi...
12/03/2026

Vgk Immanuel se 115de Verjaarsdiens

11 Maart 2026

Tema: 'n Baken van Hoop"

Psalm 100

115 jaar van God se getrouheid!!

Ons vier vandag nie net 'n gebou of' n organisasie nie, maar 'n lewende liggaam van Christus. "U trou is van geslag tot geslag" Mag hierdie Gemeente' n baken van hoop bly, gevul met liefde, vreugde en oorvloedige seëninge!! God se liefde en trou is tot in ewigheid!! Met hierdie woorde het Ds. Alberts die Gemeente bemoedig en hulle aangemoedig om die goedheid van God te beleef met die vlg woorde in Psalm 34:9 "Smaak en sien dat die Here goed is"

Gemeentelede het na die Diens heerlike verversings geniet en saam gekuier!!



Address

Tulbaghstraat 28
Paarl
7646

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vgk Immanuel Paarl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Vgk Immanuel Paarl:

Share