EnDeo Familiekerk

EnDeo Familiekerk Afrikaans Dienstye: Sondag 09:00
English Service: Sunday 17:00

Kideo Kids: Sondag 9:00
Youth: Sundays 16:30 - 19:00

Online Service: 10:00 Kom ons kuier..

EnDeo beteken om in Christus entoesiasties te wees. Ons begeerte is om onsself so uit te leef, as kinders van God, dat ons lewe ’n vinger afdruk sal los op mense se lewens. So, wil ons almal saam vir God ‘n verskil maak in ons direkte omgewing
waar ons woon en werk. Maak gerus kontak met ons en kom raak deel van God se plan met jou lewe. Groete
Pastoor Deon Swart

07/09/2026
EnDeo Familiekerk kyk uit om saam met jou te kuier komende Sondag om 9:00 .Ons Kideo Kidz is ook sterk aan die gang.Past...
04/09/2026

EnDeo Familiekerk kyk uit om saam met jou te kuier komende Sondag om 9:00 .
Ons Kideo Kidz is ook sterk aan die gang.
Pastoor Deon gesels oor jou ‘volgende gevaarlike stap’-
Met God,verander alles.
Kyk uit vir jou.
Seën.

31/08/2026

Like and share
Switch youth this Sunday at 16:30 Stiaan has an amazing woord he has prepared for you! EnDeo Familiekerk

🍲🥖 Sop, brood & saamwees! Na kerk het ons lekker saam gekuier, geëet en mekaar se geselskap geniet. Dis kerk — familie, ...
30/08/2026

🍲🥖 Sop, brood & saamwees!

Na kerk het ons lekker saam gekuier, geëet en mekaar se geselskap geniet.

Dis kerk — familie, liefde en omgee.

FAMILIEDIENSWat ’n spesiale oggend saam as familie! Ons is dankbaar vir elke gesin, elke glimlag en elke oomblik wat ons...
30/08/2026

FAMILIEDIENS

Wat ’n spesiale oggend saam as familie!
Ons is dankbaar vir elke gesin, elke glimlag en elke oomblik wat ons saam kon beleef.

Mag ons altyd onthou dat ons gesinne ’n geskenk van God is — en dat ons Hom eerste plaas in ons huise en harte.

“Maar ek en my huis, ons sal die Here dien.”
Josua 24:15 ✝️

Address

Co 2nd Avenue & 6th Str, Northmead
Benoni
1501

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EnDeo Familiekerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share