KWW Benoni familiekerk

KWW Benoni familiekerk Kerk Wat Werk benoni
9h30 Erediens Sondae
9h30 Kinderkerk Sondae
18h00 Aanbidding Sondae
19h00 Verstekings Diens Woensdae
19h00 Jeug vir jongmense Vrydae

11/01/2026
30/05/2025

Woord vir die dag!

Dis Vrydag πŸ₯³

Bring al julle vriende en kom join ons 7uur by KWW Benoni vir n lekker aand!

Be blessed

29/05/2025

Woord vir die dag!

Alle Jeug
Sien julle elke Vrydag 7uurπŸ’ͺ

28/05/2025

Woord vir die dag.

Jeug Vrydae om 19:00
moet dit nie misloop nie πŸ’ͺ

22/05/2025

Moenie agtertoe kyk nie.

Dit wat voorentoe is, is wat God beplan so fokus op die mooi.

Be blessed

19/05/2025

Nuwe week Nuwe Dinge.
Moenie Moed verloor nie

Be blessed!

Friday Night is Movie πŸ“½πŸΏVoor movie tyd speel ons lekker terwyl ons wag πŸ˜ƒMovie titel:Remember the Goal1 Korintiers 10:31O...
19/05/2025

Friday Night is Movie πŸ“½πŸΏ

Voor movie tyd speel ons lekker terwyl ons wag πŸ˜ƒ

Movie titel:
Remember the Goal
1 Korintiers 10:31
Of julle eet en of julle drink of wat okal julle doen
Doen alles tot eer van God

Vrydae ande om 19:00 is Jeug moet dit nie misloop nie.

Be blessed!

πŸ™
15/05/2025

πŸ™

Thought for the Day!

Be Blessed.

πŸ™
14/05/2025

πŸ™

Gedagte vir die dag!

1 Timoteus 4:12
Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges n voorbeeld in die volgende stappe:
- Woord
- Gedrag
- Reinheid
- Liefde
- Geloof

Wees geseend.

Friday Night is called for Movie Night πŸ“½πŸΏKom hierdie Vrydag en kom geniet saam ons lekker popcorn, koeldrank en n movie....
14/05/2025

Friday Night is called for Movie Night πŸ“½πŸΏ

Kom hierdie Vrydag en kom geniet saam ons lekker popcorn, koeldrank en n movie.

Waneer ons movie Night hou trek ons ons gemaklikste klere in ons kas aan en dit os on PJ's πŸ˜ƒ

Share met al julle vriende/vriendinne en mom geniet die tyd saam ons in God se huis.

Ons sien uit om julle te sien
Be blessed!

πŸ™
13/05/2025

πŸ™

Thought for the Day!

Be blessed.

Address

KWW BENONI FAMILIEKERK
Northmead
1509

Opening Hours

Wednesday 19:00 - 20:00
Friday 19:00 - 20:00
Sunday 09:00 - 10:00
18:00 - 19:00

Telephone

+27744488444

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KWW Benoni familiekerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share