NG Moedergemeente Mosselbaai

NG Moedergemeente Mosselbaai Ons moderne gemeente in Mosselbaai streef om, met ‘n Christus gesindheid, familie en vriend vir al

EREDIENSTYE:
Koelteboomdiens 08h00
Sonskyndiens 10h00

Kuierkerk 18h00

07/09/2026
In ons gemeente is almal kosbaar. Vandag het ons n funksie vir die mense bo 85 jaar in ons gemeente. Tannie Rietta is 97...
03/09/2026

In ons gemeente is almal kosbaar. Vandag het ons n funksie vir die mense bo 85 jaar in ons gemeente. Tannie Rietta is 97 jaar oud

Maak ‘n aantekening van ons POTJIEKOSDAG! 13 September 🥘Indien jy bereid is om n pot te maak genoeg vir 10 mense, gee as...
03/09/2026

Maak ‘n aantekening van ons POTJIEKOSDAG! 13 September 🥘

Indien jy bereid is om n pot te maak genoeg vir 10 mense, gee asb jou naam op by Corné in die kerkkantoor

‘Wat ‘n belewenis om saam met 700 geroepenes die Here te loof en te prys.  By die Algemene predikante byeenkoms met NG k...
25/08/2026

‘Wat ‘n belewenis om saam met 700 geroepenes die Here te loof en te prys. By die Algemene predikante byeenkoms met NG kerk predikante van regoor die land.’

Henri en Dean woon hierdie week (24-28 Aug) die PredikanteSAAMkoms by, te Goudini

Ons Vrouenaweek is n fees. Die Heilige Gees raak ons regtig aan
22/08/2026

Ons Vrouenaweek is n fees. Die Heilige Gees raak ons regtig aan

17/08/2026

UITNODIGING OM SAAM MET ONS GOD SE ROEPING UIT TE LEEF “Ons is nie in die eerste plek op soek na ’n kandidaat nie. Ons is biddend op soek na die persoon wat die Here reeds voorberei het om saam met ons sy roeping in Mosselbaai uit te leef.” Voltydse permanente medeleraarspos Sluitingsdatum: 7 ...

KRUISVROUE Kaas en Wyn 31 Julie
27/07/2026

KRUISVROUE Kaas en Wyn 31 Julie

Dinsdagaand om 18:00 begin ons met ’n opwindende nuwe groep vir jong vroue!Jong vroue van Mosselbaai hierdie is jou teke...
26/07/2026

Dinsdagaand om 18:00 begin ons met ’n opwindende nuwe groep vir jong vroue!

Jong vroue van Mosselbaai hierdie is jou teken om by te woon!

Of jy nou ’n klein bietjie jonger of ’n klein bietjie ouer is, jy is meer as welkom. Kom ontmoet nuwe mense, bou verhoudings en groei saam in jou geloof.

Vir meer inligting, kontak vir Dean by 084 782 4595.

Ons is op die lughawe in Lilongwe olpad terug na SA. Wat ‘n eye opener was dit nie gewees nie. Die armoede hier tref die...
24/07/2026

Ons is op die lughawe in Lilongwe olpad terug na SA. Wat ‘n eye opener was dit nie gewees nie. Die armoede hier tref diep. Veral die kinders. Mag ons Vader ons wysheid gee oor hoe ons hier sy Koninkyk kan bou. Mense vra hoekom gaan ons so ver as daar so baie nood in SA is. Ek het nog nie sulke nood in SA beleef nie. En as ons nie in Mosselbaai ook werk nie sal ons definitief ongehoorsaam wees. God het ons geseën om ‘n seën te wees. Ons moet in Jerusalem, Samaria, Judea en tot aan die uithoeke van die aarde God se werk doen.

Address

CO Kerk/en Blandstraat
Mossel Bay
6506

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Moedergemeente Mosselbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Moedergemeente Mosselbaai:

Shortcuts

Share