NG Kerk Meyerton

NG Kerk Meyerton Ons wil volmaak soos Jesus Christus wees

Net ‘n paar van ons stalletjies by hierdie jaar se Wintermark. Sien julle netnou!!
31/07/2026

Net ‘n paar van ons stalletjies by hierdie jaar se Wintermark. Sien julle netnou!!

30/07/2026
Kyk hoe mooi lyk ons liggies. Ons kan nie wag vir môre nie. 🥳🥳
30/07/2026

Kyk hoe mooi lyk ons liggies. Ons kan nie wag vir môre nie. 🥳🥳

Dit is nou net 4 slapies voor ons Wintermark. Ons het heerlike kos, en stalletjies met iets vir almal.
27/07/2026

Dit is nou net 4 slapies voor ons Wintermark.
Ons het heerlike kos, en stalletjies met iets vir almal.

☃️🔥Nog net twee weke voor die Wintermark! Kom kuier saam en geniet ’n heerlike aand vol heerlike kos, unieke produkte, g...
17/07/2026

☃️🔥Nog net twee weke voor die Wintermark! Kom kuier saam en geniet ’n heerlike aand vol heerlike kos, unieke produkte, gesellige mense en iets vir die hele gesin. Nooi sommer jou vriende en familie ook — ons sien baie uit daarna om julle hier te verwelkom!🔥☃️

🧡 Sommige van die mooiste winterherinneringe begin om 'n tafel, 'n warm koppie koffie..... en goeie geselskap.Hierdie wi...
15/07/2026

🧡 Sommige van die mooiste winterherinneringe begin om 'n tafel, 'n warm koppie koffie..... en goeie geselskap.

Hierdie winter nooi ons jou om saam met familie en vriende te kom kuier by die Wintermark 2026.

Of jy lus is vir iets lekkers om te eet, wil rondstap tussen die stalletjies, die kinders wil laat speel of net 'n rustiger winteraand wil geniet - daar is iets vir alamal.

📅 Vrydag | 31 Julie 2026
🕒 15:00 – 22:00
📍 NG Kerk Meyerton (2 Rissik St)
🎟️ Gratis toegang

❤️ Wie neem jy saam? Tag hulle hieronder!

Ons Wintermark is nou minder as ‘n maand weg. En dit gaan, soos altyd, ‘n heerlike dag wees. Moenie dit misloop nie
02/07/2026

Ons Wintermark is nou minder as ‘n maand weg. En dit gaan, soos altyd, ‘n heerlike dag wees. Moenie dit misloop nie

Ons jaarlikse Potjiefees is hierdie jaar op 31 Mei. Skryf ‘n potjie in, of koop ‘n kaartjie en kom geniet ‘n verskeidenh...
11/05/2026

Ons jaarlikse Potjiefees is hierdie jaar op 31 Mei. Skryf ‘n potjie in, of koop ‘n kaartjie en kom geniet ‘n verskeidenheid van potjies deur die Midvaal Potjie Meesters. Kaartjies vir volwassenes is R100 per persoon, Kinders onder 12 is R50 per persoon, en poeding is R20 per persoon.

https://ngkmeyerton.co.za/elektroniese-kaartjies/

Address

Meyerton
1961

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Meyerton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share