Mamre Moravian Sunday School

Mamre Moravian Sunday School Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mamre Moravian Sunday School, Christian church, Main Road, Mamre.

24/07/2022

Goeie more almal, neem aseblief kennis dat al die Sondagskool kinders vanaf Vrydag 29 July om 14h30 by die kerk moet wees om te oefen vir Kinderfees.

22/02/2017
18/10/2016

Goeie more, neem asseblief kennis dat die jaar se Kinderdag op Saterdag die 22ste Oktober in Darling sal plaas vind, slegs vir die kinders van die ouderdom 4-9jr oud, as daar kinders is wat nie Sondag in Sondagskool was nie kan hulle name by br. Roberto opgee.

25/08/2016

Neem asseblief kennis dat die Sondagskool Saterdag by wyle Cody se begrafnis n item gaan lewer, sal waardeur word as al die kinders 09:00 by kerk sal wees.🙏

17/08/2016

Geseende Kinderfees aan alle Moraviers!

Geseende Kinderfees aan alle Moraviers!
17/08/2016

Geseende Kinderfees aan alle Moraviers!

01/08/2016

Geagte Sondagskool leerders en ouers neem asseblief kennis dat daar op Woensdagoggend 03 Aug.2016 om 10h00 Kinderfees oefening sal wees by die kerk.

RIP Shade. Your last with us at the Sunday School family.
06/07/2016

RIP Shade. Your last with us at the Sunday School family.

25/04/2016

Let asseblief op dat vanmiddag se Moedersdag oefening uit gestel is tot volgende week.

Address

Main Road
Mamre
7347

Opening Hours

08:30 - 10:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mamre Moravian Sunday School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Mamre Moravian Sunday School:

Share