AGS Lighuis Knysna

AGS Lighuis Knysna Ons is FAMILIE-GEORIËNTEERD. Ons bou aan die NUWE GENERASIE. Ons glo in GEES VERVULDE FAMILIES. Ons werk om SIELE IN TE BRING. Ons fokus op RHEMA WOORD.

Ons gaan waar JESUS LEI. Ons doen ALLES IN UITNEMENDHEID. LIGHUIS KNYSNA - ONS SAL DIE HERE DIEN!

“Breakfast by the sea” saam Jesus…Wow!! Hoe bederf was ons!🔥❤️Ons beplande Strand Diens op Buffelsbaai het bietjie ander...
08/09/2026

“Breakfast by the sea” saam Jesus…
Wow!! Hoe bederf was ons!🔥❤️

Ons beplande Strand Diens op Buffelsbaai het bietjie anders uitgedraai as gevolg van die koeler weer, maar…
Dit was steeds perfek!! Nes die Here vir ons ingedagte gehad het…

Dankie Knysna Kerk vir die gebruik van die saal.
Ons harte loop oor van dankbaarheid!!

——

📸 Geniet ‘n paar oomblikke vasgevang.

Ons is sooooo opgewonde oor KOMENDE Sondag se strand diens!!!Maak seker jy mis dit nie!Bring jou handdoek (om op te sit)...
04/09/2026

Ons is sooooo opgewonde oor KOMENDE Sondag se strand diens!!!

Maak seker jy mis dit nie!
Bring jou handdoek (om op te sit), of kampstoel saam.
Onthou ook jou Bybel!

Daar gaan ook Koffie en Tee beskikbaar wees, maar ons Moedig jou aan om wel, indien jy kan, jou eie “travel mug” met koffie reeds saam te bring.

——

Indien jy enige vrae het, stuur gerus ‘n WhatsApp na 0761247959.

——

🌊Jy, Jesus, jou mense wat saam jou dien, die geluid van die see, die oggend son, jou Bybel, nagmaal…
Dit klink vir ons na ‘n bederf-oggend so reg uit Jesus se hand.🌊

30/08/2026

Baie welkom by Lighuis Knysna
Sondag - 30 Augustus 2026

Bring your kids to church…They are the next generation!💥
28/08/2026

Bring your kids to church…
They are the next generation!
💥

23/08/2026

Baie welkom by Lighuis Knysna aanlyndiens

There’s something so wonderful about church EVERY WEEK. We get to love YOU every week.We get to catch up with YOU every ...
22/08/2026

There’s something so wonderful about church EVERY WEEK.

We get to love YOU every week.
We get to catch up with YOU every week.
We get to check in, pray with YOU, and stand with YOU every week.
We get to invest in YOU and walk this journey together.

Because church isn’t just a place we go to — it’s people we get to do life with.

And we can’t wait to see YOU again this week!

16/08/2026

Baie welkom by Lighuis Knysna
Sondag - 16 Augustus 2026

09/08/2026

Baie welkom by Lighuis KnysnaSondag -
09 Augustus 2026

Hierdie was SO ‘n besonderse Sondag Oggend Diens!!WEET JY DAT JESUS JOU LIEFHET… Weet jy dat Hy baie van jou hou…🌹
06/08/2026

Hierdie was SO ‘n besonderse Sondag Oggend Diens!!

WEET JY DAT JESUS JOU LIEFHET… Weet jy dat Hy baie van jou hou…
🌹

02/08/2026

Sondag - 02 Augustus 2026

Address

28 Tide Straat
Knysna
6570

Opening Hours

Thursday 19:00 - 21:00
Friday 19:00 - 21:00
Saturday 09:00 - 10:00
Sunday 09:30 - 13:00

Telephone

+27443826551

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Lighuis Knysna posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AGS Lighuis Knysna:

Shortcuts

Share