Christian Faith Mission Church

Christian Faith Mission Church Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Christian Faith Mission Church, Religious organisation, Protea Street, Knysna.

Hier volg die reëlings vir Wyle ere-ouderling Dawid Arends 🕊.Troosdiens: Dinsdag 8 Sept 7PM - Frederick StTroosdiens: Do...
07/09/2026

Hier volg die reëlings vir Wyle ere-ouderling Dawid Arends 🕊.

Troosdiens: Dinsdag 8 Sept 7PM - Frederick St
Troosdiens: Donderdag 10 Sept 7PM - CFM
Begrafnis: Saterdag 12 Sept 8AM huis,
9AM CFM Kerk

Sterkte aan die familie.

Ons wil ń geseënde verjaarsdag aan Ouma Olive to wens met U 90ste verjaarsdag ons oudste lidmaat.
07/09/2026

Ons wil ń geseënde verjaarsdag aan Ouma Olive to wens met U 90ste verjaarsdag ons oudste lidmaat.

06/09/2026
05/09/2026

Meet the chef's

05/09/2026

Meet the braai master's

05/09/2026

Meet the braai masters

Ons wil baie dankie sê vir een en elke vir u ondersteuning .
05/09/2026

Ons wil baie dankie sê vir een en elke vir u ondersteuning .

Dis met diep hartseer, maar ook met groot dankbaarheid teenoor God, gee ons kennis van die heengaan van een van ons pila...
02/09/2026

Dis met diep hartseer, maar ook met groot dankbaarheid teenoor God, gee ons kennis van die heengaan van een van ons pilare, ons ere-ouderling en stigterslid, Oom Dawid Arends.

Oom Dawid was nie net 'n lid nie, hy was 'n fondasie. Een van die manne wat die eerste stene gelê het waarop Christian Faith Mission Kerk vandag staan. 'n Man van wysheid, nederigheid, geloof en onwrikbare beginsels. Sy stem in die raad, sy gebede in die gemeente, en sy voorbeeld in die gemeenskap sal nooit vergeet word nie.

Vandag treur ons saam met die Arends familie, maar ons loof God vir 'n lewe wat vol geleef is in diens van die Here.

_"Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou." - 2 Timotheus 4:7_

Rus sag, Oom Dawid. Jou stryd is gestry, jou kroon is verdien. 🕊️

Verdere reëlings sal deurgegee word.

🔥🍗 HOENDERBRAAI & SLAAI BY CFM KERK! 🥗🔥 Gemeente, dis weer daai tyd! Kom geniet 'n heerlike hoenderbraai saam met ons - ...
31/08/2026

🔥🍗 HOENDERBRAAI & SLAAI BY CFM KERK! 🥗🔥

Gemeente, dis weer daai tyd! Kom geniet 'n heerlike hoenderbraai saam met ons - lekker samesyn, lekker kos, en alles vir 'n goeie doel!

🍗 Wat kry jy? Sappige hoender + slaai
💰 Prys: Slegs R80
📅 Wanneer: Saterdag, 05 September 2026 | 14:00
📍 Waar: CFM Kerk - Christian Faith Mission Kerk

Moenie uitmis nie! Bring jou familie, bring jou bure - almal is welkom!

Address

Protea Street
Knysna

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Christian Faith Mission Church posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share