NHKA Seester

NHKA Seester BELEEF GOD. Die Seester konsep het sy oorsprong gehad in die storie van ‘n man wat op ‘n strand gaan stap het. groei in die geloof.

Op die strand het daar honderde seesterre gelê wat uitgespoel het en daar was ‘n man wat besig was om die seesterre terug te gooi. Die man wat op die strand gaan stap het, het vir die ander man gesê dat hy sy tyd mors aangesien daar net te veel seesterre uitgespoel het. Die man het egter net voortgegaan en nog ’n seester teruggegooi, waarna hy gesê het:
“Ek het ‘n verskil aan daardie een gemaak!”



Rick Warren sê in sy boek, ‘”n Doelgedrewe lewe”, dat ons 5 doelwitte op aarde het:

Verheerliking: Aanbid & verheerlik die Here Jesus
Sorg (gemeenskap): Neem deel aan en wees deel van die gemeenskap van die gelowiges
Groei (Dissipelskap): Word geestelik volwasse, m.a.w. Dien (Bediening): Gebruik jou gawes & talente tot eer van die Here
Vertel (Evangelisasie): Vertel ander van die Here

(Aanhalings wat op die blad gebruik word kom van www.dieweg.co.za)

Ons vra vir tweehandse warm klere vir Junie en Julie❄️🧣Alle klere (kinder- groot mens) is welkom
21/07/2026

Ons vra vir tweehandse warm klere vir Junie en Julie❄️🧣
Alle klere (kinder- groot mens) is welkom

📆 17 Oktober 2026📌 Alberton -BMW Alberante📞 Bespreek jou tafel by Cornelia 082 449 2274
21/07/2026

📆 17 Oktober 2026
📌 Alberton -BMW Alberante
📞 Bespreek jou tafel by Cornelia 082 449 2274

9 ander mense kan jou helpDis n aand van fun en games🧩en baie ander kategorieë, soos sport, musiek ens!! BOEK NOU!! 31 J...
21/07/2026

9 ander mense kan jou help
Dis n aand van fun en games🧩en baie ander kategorieë, soos sport, musiek ens!! BOEK NOU!! 31 Julie 2026 R150 pp!

Kersfees in Julie🎄Kom kuier saam met Piet Smit Sondag 26 Julie om 09:00 Asb bring n bordjie eetgoed saam Bring ook asb n...
21/07/2026

Kersfees in Julie🎄
Kom kuier saam met Piet Smit
Sondag 26 Julie om 09:00
Asb bring n bordjie eetgoed saam
Bring ook asb nie-bederfbare produkte saam om ander harte te verbly❤️

Ons nooi u hartlik uit na ons erediens hierdie Sondag. Tema: Wanneer jy voel dat die Here te ver is
03/07/2026

Ons nooi u hartlik uit na ons erediens hierdie Sondag.
Tema: Wanneer jy voel dat die Here te ver is

Ons nooi julle hartlik uit om hierdie Sondag, 21 Junie, saam met ons en Niel Vadersdag te geniet. Ons hoop om julle daar...
19/06/2026

Ons nooi julle hartlik uit om hierdie Sondag, 21 Junie, saam met ons en Niel Vadersdag te geniet. Ons hoop om julle daar te sien!Ons vra dat u asb n bordjie eetgoed sal saambring Sondag!
👔⭐️Share-> Like!!

05/06/2026

📆 17 Oktober 2026
📌 Alberton
📞 Bespreek jou tafel by Cornelia 082 449 2274

(Venue sal nader aan die tyd bevestig word.)

05/06/2026

Address

Nasturtium
Kliprivier

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 10:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NHKA Seester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NHKA Seester:

Shortcuts

Share