Kainos Gemeente

Kainos Gemeente Kainos: In Jesus Christus kry ons n nuwe naam......nuwe lewe. Open 2:17
Sewendedag Adventiste Gemeente

Gelofte Fees preek deur Lr Hendrik de Winnaar....
29/12/2023

Gelofte Fees preek deur Lr Hendrik de Winnaar....

Magaliessig Lewensbousentrum

13/05/2020
Ek kan enige tyd ophou rook as ek sou wou..Ek gaan vet word as ek ophou met rook...Ek rook om my senuwees te kalmeer...I...
07/05/2020

Ek kan enige tyd ophou rook as ek sou wou..
Ek gaan vet word as ek ophou met rook...
Ek rook om my senuwees te kalmeer...
Is dit regtig so?

Het jy geweet dit is moontlik om binne 5 dae op te hou met rook en al die voordele daarvan te geniet. Hierdie gratis vyf dag rook staak plan is baie suksesvol en word herken deur die Wêreldgesondheidsorganisasie, die Amerikaanse Kanker vereniging en die Amerikaanse Hart stigting.

Die program neem rokers deur die stappe om gewoontes te verander. Hulle word geleer om hulself sielkundige te motiveer en n paar aanpassings te maak in hul leefstyl asook hoe om op n sinvolle wyse hul rook roetine te breek.

Die suksesvolle programme word aangebied deur Ernie Rex vir ‘n uur op 'n dag vir 5 dae.

Die 5-Dag Rook staak plan is een van die oudste en mees suksesvolste programme. Geen medikasie, geen hipnose. Vir dekades lank word die program met groot sukses aangebied! U kan nie bekostig om die program mis te loop nie. Kom neem beheer oor u lewe!
Registreer vandag nog vir meer inligting.

23 November 2019 het die kinders van Kainos Gemeente die Sabbatskool voor program uitgelei met ń goed voorbereide toneel...
08/12/2019

23 November 2019 het die kinders van Kainos Gemeente die Sabbatskool voor program uitgelei met ń goed voorbereide toneel oor Esegiël. Baie dankie aan Telena Erasmus de Winnaar se harde werk en voorbereiding van die dekor en klere. Baie dankie aan al die dwwlnemende kinders. Dit was ń gesëende oggend.
Baie dankie aan al die kinders wat hard gewerk het aan hul woorde. Dit was regtig ń gesëende Sabbat oggend saam met julle!

11/01/2019
06/01/2019

Wonderlike gebeurtenis en nuwe begin vir die twee manne as gedoopte lidmate.

31/08/2018

Kom neem saam ons die interessante reistog!
Belangstellendes in Alberton gebied is baie welkom.

Address

23 Plataan Straat, Brackendowns
Alberton

Opening Hours

Wednesday 19:00 - 20:00
Saturday 09:30 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kainos Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share