Kainos Gemeente - Alberton

Kainos Gemeente - Alberton Kainos: In Jesus Christus kry ons n nuwe naam......'n nuwe lewe. Open 2:17
Gemeente in Alberton (Brackendowns)

Ons kan u help om op te hou rook!Registreer vir hierdie week lange werkswinkel deur jou naam te WhatsApp na 071 125 4399...
19/08/2026

Ons kan u help om op te hou rook!

Registreer vir hierdie week lange werkswinkel deur jou naam te WhatsApp na 071 125 4399.

Dit is GRATIS!

Gesondheids ekspo komende Sondag in Brackendowns. Hierdie is *Gratis*!! Jou gesondheid is belangrik!
19/08/2026

Gesondheids ekspo komende Sondag in Brackendowns. Hierdie is *Gratis*!!

Jou gesondheid is belangrik!

Jeugdag 1 Augustus 2026Julle word uitgenooi! Jeug en kinders van die Oos-Rand street, om hierdie spesiale dag saam ons d...
22/07/2026

Jeugdag 1 Augustus 2026

Julle word uitgenooi! Jeug en kinders van die Oos-Rand street, om hierdie spesiale dag saam ons deur te bring. Daar sal praise en worship wees, praatjies, pret, seminare. As julle meer inligting nodig het, kontak my gerus 071 125 4399.

Hierdie seminaar is vir die wat wil trou & die wat alreeds getroud is.Registreer deur jou naam na 071 125 4399.Moenie di...
21/05/2026

Hierdie seminaar is vir die wat wil trou & die wat alreeds getroud is.

Registreer deur jou naam na 071 125 4399.

Moenie die mistook nie!

Dia amper tyd!!

*Huweliks Seminaar*

'n Sterk huwelik is 'n keuse, kom bou, versterk en groei saam!

Datum: 25, 26 & 27 Mei 2026
Tyd: 18:00 vir 18:30 (vir 3 aande)
Plek: 23 Plataan Straat, Brackendowns

Registrasie is GRATIS!!

WhatsApp jou naam na 071 125 4399.

Dia amper tyd!!*Huweliks Seminaar*'n Sterk huwelik is 'n keuse, kom bou, versterk en groei saam!Datum: 25, 26 & 27 Mei 2...
19/05/2026

Dia amper tyd!!

*Huweliks Seminaar*

'n Sterk huwelik is 'n keuse, kom bou, versterk en groei saam!

Datum: 25, 26 & 27 Mei 2026
Tyd: 18:00 vir 18:30 (vir 3 aande)
Plek: 23 Plataan Straat, Brackendowns

Registrasie is GRATIS!!

WhatsApp jou naam na 071 125 4399.

Kom geniet 'n kookklas. Nie net leer jy die kos maak nie, maar jy geniet dit ook daarna!Besprekings kan gemaak word by 0...
06/05/2026

Kom geniet 'n kookklas. Nie net leer jy die kos maak nie, maar jy geniet dit ook daarna!

Besprekings kan gemaak word by 071 125 4399.

*Huweliks Seminaar*'n Sterk huwelik is 'n keuse, kom bou, versterk en groei saam!Datum: 25, 26 & 27 Mei 2026Tyd: 18:00 v...
06/05/2026

*Huweliks Seminaar*

'n Sterk huwelik is 'n keuse, kom bou, versterk en groei saam!

Datum: 25, 26 & 27 Mei 2026
Tyd: 18:00 vir 18:30 (vir 3 aande)
Plek: 23 Plataan Straat, Brackendowns

Registrasie is GRATIS!!

Volg die skakel om te registreer of WhatsApp jou naam na 071 125 4399.

https://forms.gle/DCEXwUt8dEFoDMHy8

Baanbrekers & Voorslaggie Blekledingsdiens - 28 Junie 2025Wat 'n groot seen was dit nie om ons BBs & VS te beloon vir hu...
16/07/2025

Baanbrekers & Voorslaggie Blekledingsdiens - 28 Junie 2025

Wat 'n groot seen was dit nie om ons BBs & VS te beloon vir hulle harde werk nie.

Dankie vir elke ouer se ondersteuning.

Die spesiale items was besonders spesiaal.

Komende Sabbat het ons Kainos kinders hulle Voorslaggie- & Baanbrekerbekledingsdiens.Ons nooi almal uit om hierdie spesi...
24/06/2025

Komende Sabbat het ons Kainos kinders hulle Voorslaggie- & Baanbrekerbekledingsdiens.

Ons nooi almal uit om hierdie spesiale geleentheid bytewoon waar die kinders hulle toekennings en honneurs gaan verwerf en beloon word vir hulle harde werk.

Die Voorslaggieklub maak voorsiening vir die jonger ouderdomsgroep, graad 1 tot 4. Die program voorsien gespesialiseerde aktiwiteite wat ingeskakel is by die geestelike en sielkundige behoeftes van hierdie ouderdomsgroep en kinders word aangemoedig om goeie houdings en gewoontes te ontwikkel, en ‘n verskeidenheid van toekennings te verdien.

Die Baanbrekerklub is ontwerp vir seuns en meisies, graad 5 tot 10. Die program is propvol aksie, avontuur, uitdaging en groepsaktiwiteite. Dit bied geleenthede vir die ontwikkeling van nuwe gesindhede en vaardighede wat groei, span- en gemeenskapsgees, en ‘n gevoel van lojaliteit en respek vir God, Sy skepping, en Sy kerk bevorder.

As jy meer oor ons Voorslaggie en Baanbreker klub wil uitvind, kan jy ons kontak op 071 125 4399.

Kommende Sabbat die 21ste Junie het ons 'n spesiale getuienisdiens.Moet dit nie mis nie.Tye:9:30  – Sabbatskool voorprog...
17/06/2025

Kommende Sabbat die 21ste Junie het ons 'n spesiale getuienisdiens.

Moet dit nie mis nie.

Tye:
9:30 – Sabbatskool voorprogram
10:00 – Lesstudie
11:00 - Erediens (Spesiale getuienisdiens)

23 Plataan Straat, Brackendowns.

Address

23 Plataan Street, Brackendowns
Alberton
1454

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kainos Gemeente - Alberton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share