NHK Kempton Park Oos (KPO)

NHK Kempton Park Oos (KPO) God se STROME LEWENDE WATER! 74 West str. Brentwood Park. S26º 06' 44.0" E28º 16' 29.6" Ds.

Anneline Geyer 0829247344 [email protected]
Dr. Christo vd Merwe 0828597412 [email protected]

Wen n 5 nagte midweek wegbreek of 2 nagte oor 'n naweek vir 4 persone in n 4-bed opgegradeerde rondawel by ATKV Buffelsp...
08/09/2026

Wen n 5 nagte midweek wegbreek of 2 nagte oor 'n naweek vir 4 persone in n 4-bed opgegradeerde rondawel by ATKV Buffelspoort. R100 per lootjie. Terme en voorwaardes geld. Kliek op die skakel en skryf in https://kpo.co.za/raffle/index.php

Pragtige Clivia's in blom 🌱🏵
08/09/2026

Pragtige Clivia's in blom 🌱🏵

08/09/2026
🌸 Parkrunners, ons sien baie uit na Saterdag! 🌸Ons gaan Saterdag 12 September 2026 by Serengeti Parkrun saam met ons vri...
07/09/2026

🌸 Parkrunners, ons sien baie uit na Saterdag! 🌸

Ons gaan Saterdag 12 September 2026 by Serengeti Parkrun saam met ons vriende van die Beskermde Werksplek stap, kuier en lekker lag. 💛

🌈 Trek asseblief kleurvol aan — dalk is dit sommer ons eerste lekker lentestap!

🍫 Ons vra ook vriendelik dat elke Parkrunner ’n sjokolade saambring om vir een van die deelnemers van die Beskermde Werksplek te gee.

⏰ Belangrik: Die hek by Serengeti sluit 7:45, so maak asseblief seker julle is betyds deur die hekke.

Kom ons maak dit ’n spesiale oggend van ondersteuning, aanmoediging, vriendskap en saamwees! 🌼❤️

Sien julle Saterdag!

Mooi VEA en metgesel ❤️Mooi HOMESTEAD LAKE gehardloop!!!!Jy is ‘n pragtige voorbeeld vir elkeen van ons. Nie bang vir ko...
06/09/2026

Mooi VEA en metgesel ❤️

Mooi HOMESTEAD LAKE gehardloop!!!!

Jy is ‘n pragtige voorbeeld vir elkeen van ons. Nie bang vir koue of water nie❄️💨🌊🥶🐠🐟

🏆🏆🏆🏆🏆🏆🏆🏆🏆

KPO Bokondersteuners vier nog n wen vir die Bokke 🏉
05/09/2026

KPO Bokondersteuners vier nog n wen vir die Bokke 🏉

Reserveer die datum 24 Okt 2026!! Jy mag dit nie mis nie!!
05/09/2026

Reserveer die datum 24 Okt 2026!! Jy mag dit nie mis nie!!

Address

74 West Street, Brentwood Park AH
Kempton Park
1501

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:01 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NHK Kempton Park Oos (KPO) posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share