Kempten Konsistorie

Kempten Konsistorie Kempten Konsistorie is ons gemeente se eie Facebook kuierplek. Kom kuier saam!

Die konsistorie is mos die plek waar alles eintlik gebeur in 'n gemeente : dis waar ons vergader, kuier, saam bid en waar alles in die gemeente gereΓ«l word. Ons wil met hierdie Facebook bladsy 'n tipe kuber-konsistorie skep waar ons al die dinge wat in 'n regte konsistorie gebeur ook in die kuberruimte laat plaasvind. Ons wil hier deel in mekaar se vreugdes en mekaar se leed, mekaar in kennis stel van dinge wat gebeur en ook saam geinspireer word.

08/09/2026
Geluk,aan almal wat die week verjaar.
06/09/2026

Geluk,aan almal wat die week verjaar.

Geluk!
05/09/2026

Geluk!

Geluk,Laerskool Impala.
05/09/2026

Geluk,Laerskool Impala.

π—₯π—˜π—©π—¨π—˜Kempies Revue behaal 3de plek by die Kaleidoscope finaal met 'n indrukwekkende gemiddeld van 90%+.Baie geluk Kempie...
03/09/2026

π—₯π—˜π—©π—¨π—˜

Kempies Revue behaal 3de plek by die Kaleidoscope finaal met 'n indrukwekkende gemiddeld van 90%+.

Baie geluk Kempies! Julle het die verhoog aan die brand gesteek.

Ons sluit hierdie kompetisie op 'n hoogtepunt af en sien uit na die volgende optrede by die 𝘎𝘰𝘭π˜₯ π˜™π˜¦π˜¦π˜§ 𝘊π˜ͺ𝘡𝘺 π˜“π˜Ίπ˜³π˜ͺ𝘀 Teater, waar Kempies deelneem in die gevorderde-afdeling van die 8π˜‰π˜¦π˜’π˜΅π˜΄ Revue- kompetisie.

Baie sterkte!

Address

H/v Blouborsie/en Lorethastrate, Van Riebeeckpark
Kempton Park
1619

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kempten Konsistorie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share