JVW Ministries

JVW Ministries JVW Ministries, is a cross-denominational traveling evangelistic/teaching ministry. You can visit his website at - https://www.jvwministries.co.za

The founder of this ministry is Dr Jan van Wyk, He has 47 years experience in the full-time ministry. Teaching on subjects relative to the End Times.

02/10/2025
30/06/2025

Vir my is die koms van Jesus die ewige lig op my pad wat die hede draaglik maak. Ek gaan lê nooit my kop neer om te slaap nie, sonder om daaraan te d**k dat voordat die oggend breek, die laaste oggend reeds dalk vanoggend sʼn was nie. Ek begin ook nooit my werk sonder om te d**k dat Hy enige oomblik my werk mag onderbreek om Syne te begin nie. Sy woord aan elke gelowige siel is: ‘Totdat Ek kom.' Ek wag nie vir die dood nie, ek wag vir Sy koms. – Dr Jan

06/06/2025

Rig jou gedagtes soggens op ’n Skrifgedeelte voordat jy jou slaapkamer verlaat — dit sal jou denke deur die dag versoet. – Dr Jan

03/06/2025

Die goudsmid is nooit baie vêr van die oond se opening af wanneer sy goud in die vuur is nie. So is God ook nie vêr van Sy kinders wat ʼn vuurproef ervaar nie. -Dr Jan

02/06/2025

Genade kweek vreugde in God, en vreugde in God kweek liefde vir die Woord. -Dr Jan

01/06/2025

There is evidence of the working of the Holy Spirit in the Christian church starting on the day of Pentecost. Not understanding the work of the Holy Spirit doesn't mean the Holy Spirit is not real. On Sunday 8 June Dr Jan v Wyk will minister and teach in two sessions on the Holy Spirit. Join us to be equipped and get to know the Holy Spirit.

30/05/2025

Dit is baie beter om ’n heilige lewe te leef as om net daaroor te praat. Ons word aangesê om ons lig te laat skyn, en as dit werklik skyn, hoef ons dit vir niemand te sê nie. Die lig sal vanself getuig. Ligtorings lui nie klokke en vuur nie kanonne om aandag te trek nie — hulle skyn eenvoudig net. Dr Jan

26/05/2025

God het nooit belowe dat ons die storm sou vryspring nie,
maar Hy het belowe dat ons die hawe sal bereik! - dr Jan

25/05/2025

God is steeds in beheer, Sy tydsberekening is perfek, en Sy liefde vir jou faal nooit. Watter beproewing ookal jy in die gesig staar, jy is nie alleen nie. God is met jou. Hou aan om te vertrou — Hy werk alles vir jou ten goede mee.

Address

Jeffrey's Bay
6330

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JVW Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share