Lewende Water Familie

Lewende Water Familie Church Organization based in Hermanus

06/09/2026

So 06.09.2026 Past. Christo van Niekerk

06/09/2026

Psa 40:4 En Hy het ‘n nuwe lied in my mond gegee, ‘n lofsang tot eer van onse God. Baie sal dit sien en vrees en op die HERE vertrou.

5 Welgeluksalig is die man wat sy vertroue in die HERE stel en hom nie wend tot hoogmoediges en leuendienaars nie.

06/09/2026

When I live out of discipline, I'm admired. When I live out of passion, I'm contagious

06/09/2026

With few exceptions, God has chosen to limit Himself in relation to the box that we built for Him just to come to your aid...

06/09/2026
06/09/2026

HET JY GEWEET:
Die God en Vader van onse Here Jesus Christus het na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk tot ‘n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode.....

JESUS Christus was oorgelewer ter wille van ons misdade en opgewek is ter wille v ons regverdigmaking....

As jy dit nie weet nie, kan jy dit nie glo nie. Die wedergeboorte en die waarheid van regverdigmaking sal nooit jou deel word nie.

DIE MENSDOM WORD NET GEREGVERDIG DEUR DIE GELOOF IN DIE AFGEHANDELDE WERK VAN JESUS CHRISTUS!

Rom 5:1 Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus.....

05/09/2026

2Pet 1:19 En ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op ‘n lamp wat in ‘n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte;

20 terwyl julle veral dít moet weet, dat geen profesie van die Skrif ‘n saak van eie uitlegging is nie;

21 want geen profesie is ooit deur die wil van ‘n mens voortgebring nie, maar, deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God gespreek.

HOU VAS AAN DIE WOORD IN EN OOR JOU!

05/09/2026

Ps 36... AWESOME ARE YOU MY GOD: Your mercy and loving-kindness, O Lord, extend to the skies, and Your faithfulness to the clouds. Your righteousness is like the mountains of God, Your judgments are like the great deep.

O Lord, You preserve man and beast. How precious is Your steadfast love, O God! The children of men take refuge and put their trust under the shadow of Your wings.

05/09/2026

Jy sal die waarheid ken en die waarheid sal jou vry maak. Net die waarheid waarmee jy gemeenskap het maak ons vry.

05/09/2026

God is busy unveiling His true compassionate love to those who whole heartedly pursue Him! His blessed Holy Spirit will give to us the meaning and disclose to us in understanding what true love really is!

Love is on the one side emotions but on the other side discipline, correction and direction! .....

Address

De Goede Street
Hermanus
7200

Opening Hours

Monday 19:00 - 19:30
Wednesday 19:00 - 21:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27843349990

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewende Water Familie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lewende Water Familie:

Shortcuts

Share

Category