13/08/2026
_*🔥VlamVat Weekly🔥*_
*RELATIONSHIP GOALS: By Jou Huis* 🏠
Hierdie *Vrydag*, gaan ons aan met ons reeks oor verhoudings. Hierdie week se tema: *By Jou Huis.*
Hoop ons sien jou daar!
_Nooi 'n tjommie saam!_🥳
⏰ *Tyd*:
*18:00* vir *18:30* tot *20:30*
📍 *Location*:
_*62 Longstreet, AGS Hermanus, Sandbaai*_
🥸 *Flou Joke Wednesday* 🥸
_Being an elevator mechanic has its ups and downs..._
❗ _*Essentials:*_ ❗
📌 *Jouself* 😎
📌 *Jou tjommie* 🤓
📌 *Jou Bybel* 📖