NLB Heidelberg

NLB Heidelberg Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NLB Heidelberg, Church, 15 A G Visser Straat, Heidelberg.

Sondag 10:0015 A.G Visser Straat, Rensburg
04/09/2026

Sondag 10:00
15 A.G Visser Straat, Rensburg

Mag daar vandag in jou lewe ook ñ nuwe en beter seisoen aanbreek. Die winter is verby😁🔥
01/09/2026

Mag daar vandag in jou lewe ook ñ nuwe en beter seisoen aanbreek. Die winter is verby😁🔥

🔥😁
29/08/2026

🔥😁

http://bible.us/r/JhtHierdie YouVersion leesplan gaan jou help.Redding is baie meer as om net “kerk toe te gaan”, beter ...
25/08/2026

http://bible.us/r/Jht
Hierdie YouVersion leesplan gaan jou help.

Redding is baie meer as om net “kerk toe te gaan”, beter te probeer leef of eendag hemel toe te gaan. Dit is God se reddingswerk waardeur Hy sondige, verlore mense vergewe, regverdig verklaar, nuut maak en as sy kinders aanneem. In hierdie leesplan ontdek ons waarom ons redding nodig het, wat Jesus vir ons gedoen het, hoe ’n mens gered word, wat geregtigheid beteken en hoe ’n geredde mens daarna leef.

15/08/2026

We are hosting His presence 🔥

Nuwe 4 dag Bybelplan: Doop: 'n nuwe lewe. http://bible.us/r/Jh9 Nadat jy jou hart en lewe aan Jesus gegee het, is die do...
14/08/2026

Nuwe 4 dag Bybelplan: Doop: 'n nuwe lewe. http://bible.us/r/Jh9

Nadat jy jou hart en lewe aan Jesus gegee het, is die doop een van jou belangrikste volgende stappe. Dit is ’n uiterlike teken van die groot innerlike verandering wat God reeds in jou lewe begin het. Wanneer jy gedoop word, volg jy Jesus se voorbeeld, reageer jy in gehoorsaamheid op sy opdrag en verklaar jy openlik: “Ek behoort aan Jesus. My ou lewe is verby. Ek leef nou vir Hom.”

Impak en invloed reeks! Ons sien uit!
13/08/2026

Impak en invloed reeks! Ons sien uit!

BAIE DRINGEND!!!
13/08/2026

BAIE DRINGEND!!!

Goeie nuus op ñ Maandag. Ons eerste Bybelplan is op YouVersion Bible App beskikbaar!  😁Die hart hiervan is groei en meer...
10/08/2026

Goeie nuus op ñ Maandag. Ons eerste Bybelplan is op YouVersion Bible App beskikbaar! 😁

Die hart hiervan is groei en meer tyd in die Woord. Plus jy kan dit saam vriende en familie doen.

Die beste deel van alles is dat jy kan die Skrifte in jou gunsteling vertaling lees.

Ek wil jou ook persoonlik uitnooi om saam ons te lees.

Waardes is nie net iets waarin jy sê jy glo nie – dit is waarvolgens jy leef. Jou waardes, die onsigbare rigtingwysers in jou lewe, wys duidelik wanneer jy moet kies, onseker is en die lewe nie uitwerk soos jy beplan het nie. Dit is ononderhandelbaar vir jou. Alles wat jy doen, vloei daaruit. Dit...

Address

15 A G Visser Straat
Heidelberg
1438

Telephone

+27711632063

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NLB Heidelberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category