Kruistog In Die Voetspore Van Jesus Oorspronklik

Kruistog In Die Voetspore Van Jesus Oorspronklik Kruistog is 'n jaarlikse byeenkoms, onafhangklik en nie gekoppel aan 'n spesifieke kerk nie. Ons is ook 'n Geen fondsorganisasie. Wonderlik!

Wil jy betrokke word by Kruistog? Skakel gerus: Poppie 082 854 4025 / Judith 0716855079

12/03/2025

Hou ons FB page in die oog vir die jaar se Kruistog In Die Voetspore Van Jesus Oorspronklik se datum ✝️✝️✝️

04/11/2024

Die Onse Vader Kruistog In Die Voetspore Van Jesus Oorspronklik

03/11/2024

Open gebed

03/11/2024

Kruistog In Die Voetspore Van Jesus Oorspronklik
So sit ons gereed en wag om die diens te begin vanaf hier bo die Heidelberg berg.
Dankbaar vir elke kar wat steeds in en elke siel wat hul pad na bo opstap.

03/11/2024

DANKIE JESUS CHRISTUS!
Kruistog In Die Voetspore Van Jesus Oorspronklik

03/11/2024

Kruistog In Die Voetspore Van Jesus Oorspronklik en die mense het begin stap tot eer van ons Vader en Verloser!
Dis nie te laat!
Kom offer jul liggaam en lewe as 'n lewende aanbidding op die pragtige Sondag!

03/11/2024

Die KRUISTOG is amper hier! Onthou sonbrandroom en 'n hoed vir die son. Bring 'n geldjie vir heerlike boereworsrolle, yskoue koeldrank en water! Sien julle 8uur by die berg! Kruistog In Die Voetspore Van Jesus Oorspronklik

03/11/2024

Kruistog In Die Voetspore Van Jesus Oorspronklik Die oggend begin goed. Weer is mooi en uitsig asemrowend. Heidelberg is jylle gereed?
Kom stap vanmore saam ons die koppie op na bo in herdenking van Jesus Christus se kruisiging.

Heidelberg Times

22/10/2024

Address

Heidelberg
1441

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruistog In Die Voetspore Van Jesus Oorspronklik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Kruistog In Die Voetspore Van Jesus Oorspronklik:

Share

Category