NG Kerk Heidelberg - Klipkerk

NG Kerk Heidelberg - Klipkerk Daar is net een Klipkerk en dis Heidelberg Klipkerk wat God se Woord op die hart dra.

04/06/2026

Vra vandag jouself en dalk jou kinders ook ‘n slag wat d**k hulle is ‘n goeie Christen…

Vandag vier ons, ons dierbare orreliste se geboortedag!🥳🥳Baie geluk liewe Marelize... jy is vir ons klipkerkers baie kos...
02/06/2026

Vandag vier ons, ons dierbare orreliste se geboortedag!🥳🥳
Baie geluk liewe Marelize... jy is vir ons klipkerkers baie kosbaar en waardeer die passie en liefde waarmee jy ons eredienste opkikker.🎹 Dankie dat jy ons so mooi begelei in lofprysing aan ons Vader en vir al jou glimlaggies en liefde. Ons gemeente bid jou 'n gesonde en geseënde nuwe lewensjaar toe.🙌🏻🙏🏻

Ds Bennie het Sondag die vraag gevra of ek en jy nog opstaan, opkyk en beweeg… Ons het die verantwoordelikheid om nie st...
02/06/2026

Ds Bennie het Sondag die vraag gevra of ek en jy nog opstaan, opkyk en beweeg… Ons het die verantwoordelikheid om nie stil te sit en alles te verwag gaan gebeur nie, maar liewer dat ons moet opkyk en sal beweeg… Ek en jy moet beweeg om die Evangelie te verkondig…

Gaan luister gerus na die preek indien jy dit gemis het. Dis op ons YouTube blad.

Die SJA, hoërskoolleerlinge het ook gister die tweede kwartaal afgesluit met Padel. Dit was pret, dit was vinnig en natu...
01/06/2026

Die SJA, hoërskoolleerlinge het ook gister die tweede kwartaal afgesluit met Padel.
Dit was pret, dit was vinnig en natuurlik warm op die baan!
Maak seker, van volgende kwartaal skakel jy ook in by SJA.

Klippies het gistermiddag die tweede kwartaal op ‘n hoogtepunt afgesluit. Maak seker jy mis volgende keer nie uit nie.
01/06/2026

Klippies het gistermiddag die tweede kwartaal op ‘n hoogtepunt afgesluit.
Maak seker jy mis volgende keer nie uit nie.

Ons vier Sondag die Here se liefde en genade. Kom wees deel van die erediens, kom sing saam, kom bid saam, kom kuier saa...
29/05/2026

Ons vier Sondag die Here se liefde en genade. Kom wees deel van die erediens, kom sing saam, kom bid saam, kom kuier saam.
Erediens is om 09:00.

28/05/2026

Blykbaar is tyd vir ‘n grappie vir G***t altyd ‘n uitsondering…

Ons het Sondag Pinkster afgesluit met ‘n heerlike braaigeleentheid. Kuier, het ons gekuier! Maak seker volgende keer kom...
26/05/2026

Ons het Sondag Pinkster afgesluit met ‘n heerlike braaigeleentheid.
Kuier, het ons gekuier!

Maak seker volgende keer kom braai julle saam…

Gedagte vir die week kom vanuit gister se erediens. Gaan luister gerus op ons YouTube kanaal indien jy dot gemis het.
25/05/2026

Gedagte vir die week kom vanuit gister se erediens. Gaan luister gerus op ons YouTube kanaal indien jy dot gemis het.

Address

57 HF Verwoerd Street
Heidelberg
1441

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 13:30
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27637526692

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Heidelberg - Klipkerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category