05/11/2024
Uit Sy oorvloed het ons Genade op Genade ontvang. 1 Joh 1:16
Vandag word ons wakker met n dankbare hart, en besef weereens hoe groot is God, dat Hy n jaar terug vandag wat die moeilikste en donkerste dag van ons lewens was, weer asem en lewe in Ethan se longe geblaas het.
Ons loof en prys en dank die Vader dat Hy Ethan se lewe vir ons gespaar het en genade op genade aan ons as gesin, familie en vriende gegee het.
Weereens wil ons as gesin vir elke liewe persoon, familie en vriende dankie sê vir jul ondersteuning en bid sonder ophou.
I raise a HALLELUJAH
The King is alive🩵🤍