Bomb Shelter Harties Bikers Church

Bomb Shelter Harties Bikers Church A Hospital For Sinners, Not A Museum For Saints. A Church For The Un-Churched !!!!!

04/04/2026
Excited to see everybody Sunday.
13/02/2026

Excited to see everybody Sunday.

Wat 'n lekker vroue oggend. Dankie vir elke Dandilion / Perdeblom dame in my lewe. Love julle.
07/02/2026

Wat 'n lekker vroue oggend. Dankie vir elke Dandilion / Perdeblom dame in my lewe. Love julle.

Moenie die een mis nie.
30/01/2026

Moenie die een mis nie.

Het jy gesien 👀 tyd ⌚ raak min.Kry jou kaartjie 🎫, sit saad🌱 in die grond.🌊💧 BOORGAT BOERPOT💧 🏆WEN ‘n kompleet boorgat m...
22/01/2026

Het jy gesien 👀 tyd ⌚ raak min.

Kry jou kaartjie 🎫, sit saad🌱 in die grond.

🌊💧 BOORGAT BOERPOT💧

🏆WEN ‘n kompleet boorgat met installasie ter waarde van R70 000.00!

Ons is in die geseënde posisie om hierdie spesiale boerpot aan te bied in samewerking met Rubicon Bore cc. Elkeen se ondersteuning stel ons in staat om ons dienswerk in ons gemeenskappe voluit uit te leef!

💥 WAT IS INGESLUIT IN DIE PRYS: 💥
• Boorgat tot op 60m
• 30m Voering
• Kompleet pomp
• Swaardiens mangat
• Staal buitekraan
• Koppelstukke en arbeid
• Vervoer en opslaankoste

🎟 KAARTJIES: 𝐑150.00 ELK!⁣

🎟 HOE KAN EK MY KANS OP DIE BOORGAT BOERPOT VERGROOT?
Jy kan soveel kaartjies koop as wat jy wil!
Vir elke R150.00 wat jy spandeer is dit nog ‘n kaartjie in die trekking! 🎉

As jy nog nie jou kaartjie gekoop het nie, gesels met my of een van die ander Leiers/Pastore

Kontant🏧 of Eft is welkom .🧾

Blessings

Address

Hartbeespoort

Telephone

+27722859188

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bomb Shelter Harties Bikers Church posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share