Bishop Roland Miggels

Bishop Roland Miggels Bishop Roland Miggels is a Strong Prayer warrior
Senior Pastor & Founder of Higher Dimension Church.
(2)

THE SEASON IS CHANGING!What worked in the last season may not work in this one. Some doors closed. Some relationships sh...
07/09/2026

THE SEASON IS CHANGING!

What worked in the last season may not work in this one. Some doors closed. Some relationships shifted. Some things had to fall away.

But don’t mistake the shift for a setbackβ€”God is making room for what’s NEXT! πŸ™ŒπŸΎ

I’m releasing what was and getting ready for WHAT SHALL BE!

New season. New grace. New doors. NEW MEASURE! πŸ”₯

What a great privilege and beautiful opportunity it was to lay hands on my nephew’s son, Eden Miggels. πŸ™πŸ½β€οΈMay the hand ...
07/09/2026

What a great privilege and beautiful opportunity it was to lay hands on my nephew’s son, Eden Miggels. πŸ™πŸ½β€οΈ

May the hand of God rest upon your life, Eden. May you grow in wisdom, strength and in the grace of God. May the Lord guide your steps and use your life for His glory.πŸ™πŸ€—πŸ€—

07/09/2026

GEBED VERANDER SAKE!!

Woensdag Aand is ons weer by die Saal in Parkdene kom en kyk hoe die Here lewens verander.

Wanneer Jesus jou lewe verander, sal almal dit sien!Die mense wat op jou neergesien het, sal sien hoe God jou optel.Die ...
06/09/2026

Wanneer Jesus jou lewe verander, sal almal dit sien!

Die mense wat op jou neergesien het, sal sien hoe God jou optel.
Die mense wat jou afgeskryf het, sal sien dat God nog nie klaar met jou is nie.
Die mense wat gesΓͺ het jy sal nooit iets bereik nie, sal sien wat God met jou lewe doen.πŸ™

05/09/2026

Wat Ε„ kragtige gebed Sessie voor die Herlewing Diens begin.πŸ™πŸ™πŸ™πŸ™πŸ™ŒπŸ™ŒπŸ™ŒπŸ™ŒπŸ™ŒπŸ™Œ Rev Ruweldo Miggels

πŸ“’ BELANGRIKE KENNISGEWINGGeliefdes, daar sal ongelukkig GEEN DIENS hierdie Sondag wees nie.Maar kom maak seker jy mis ni...
05/09/2026

πŸ“’ BELANGRIKE KENNISGEWING

Geliefdes, daar sal ongelukkig GEEN DIENS hierdie Sondag wees nie.

Maar kom maak seker jy mis nie hierdie Woensdagaand se MAGTIGE GEBEDSSESSIE nie! πŸ™πŸ”₯

πŸ™ GEBED VERANDER SAKE! πŸ™

Ons kom saam om te bid, God te soek en te glo vir deurbraak.
Waar gebed opgaan, kom God se krag neer!

Ons vra om verskoning vir enige ongerief en waardeer julle begrip.

Kom bid saam met ons β€” GEBED VERANDER SAKE! πŸ”₯πŸ™

Higher Dimension Church

04/09/2026

Die Geveg is groot maar my God is nog Grooter!!!

03/09/2026

Hierdie is jou laaste maand Sonder werk!!! Hulle sal jou skakel en vra stel jy belang om hier te Werk in Jesus Naam. πŸ™πŸ™πŸ™πŸ™

03/09/2026

Die Here self Het sy verskyning gemaak in die Bid uur gister aand!!!

Gebed Verander Sake.πŸ€—

Ons twee wil maar net die Here dien.πŸ€—πŸ’™πŸ’šπŸ§‘ Gebed Verander Sake!!
03/09/2026

Ons twee wil maar net die Here dien.πŸ€—πŸ’™πŸ’šπŸ§‘

Gebed Verander Sake!!

Address

George

Telephone

+27614530683

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bishop Roland Miggels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Bishop Roland Miggels:

Shortcuts

Share