NHK Suid-Oos Witbank

NHK Suid-Oos Witbank 'n geestelike hawe waar jy toegerus word om die evangelie in die wêreld te gaan verkondig

Het jy al ooit gesê dat God nie goed met jou sal laat gebeur wat jy nie kan hanteer nie? Soms raak gewone dinge op ons p...
28/08/2026

Het jy al ooit gesê dat God nie goed met jou sal laat gebeur wat jy nie kan hanteer nie? Soms raak gewone dinge op ons pad net teveel! Kom luister saam Sondag en ervaar saam God se genade aan die nagmaaltafel. Al kan jy nie bly vir die ete na die tyd saam met ons nie, kom woon gerus die diens by Sondag met die tema: Ons vra 'n padkaart, en God gee vir ons brood.

More kuier en preek Ds. Johan Bezuidenhout van die Bybel genootskap by ons. As jy dalk 'n Bybel by die huis het wat jy n...
22/08/2026

More kuier en preek Ds. Johan Bezuidenhout van die Bybel genootskap by ons. As jy dalk 'n Bybel by die huis het wat jy nie gebruik nie, bring dit saam dat ons dit kan skenk vir Bybelverspreiding. Daar is ook kinderkerk in die kinderkerk lokaal.

20/08/2026
As gevolg van die koue en volgende week se datum wat beskikbaar geraak het aan Eskom klub se kant gaan ons eerder ons na...
11/08/2026

As gevolg van die koue en volgende week se datum wat beskikbaar geraak het aan Eskom klub se kant gaan ons eerder ons nagwedloop skuif na volgende week!! Bly warm more en kom hardloop volgende Woensdag saam!!

Al is dit koud, kom stap jou warm more saam met ons!! Inskrywings van 5uur af by Highland Spar se ingang.
11/08/2026

Al is dit koud, kom stap jou warm more saam met ons!! Inskrywings van 5uur af by Highland Spar se ingang.

Address

H/v Hans Strydom & Theunis Jansonstraat
Emalahleni

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 10:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NHK Suid-Oos Witbank posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NHK Suid-Oos Witbank:

Shortcuts

Share