06/09/2026
Montana Gemeente was Geseend om deur Distrik Rector Anthony Hermanus bedien te word en die Rector Aubrey Phillips het saam gedien.
Bybeltex. 1Johannes 5:8
Boodskap Ons ontvang verlossing in Christus by ontvangs van die sakramente
*God se getuienis rakende sy Seun*
*God se voordeurende verlossingswerk deur die sakramente*
*Uitwerking van sakramente in die daaglikse lewe van gelowiges*
Na Diens is daar n fellowship met gaste(Vriende/kollegas/families).