Lewende Woord Cullinan

Lewende Woord Cullinan 'n Kerk waar God en Sy woord eerste kom. Waar vreemdelinge vinnig familie word. 'n Kerk wat waarlik omgee.

01/06/2026
Gratis Bybel storie
01/06/2026

Gratis Bybel storie

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Kruis kidz en Plantasie se markdag.Dankie Pappa God vir u guns.Wat 'n heerlike dag.Dankie aan elkeen wat dit' n moontlik...
30/05/2026

Kruis kidz en Plantasie se markdag.

Dankie Pappa God vir u guns.

Wat 'n heerlike dag.
Dankie aan elkeen wat dit
' n moontlikheid gemaak het.

27/05/2026
Wanneer ons Herders verjaar hou ons feesmaal.ReneƩ Strydom mag Pappa God U bederf uit Sy skatkamers.LiefdeDie Deborahs
27/05/2026

Wanneer ons Herders verjaar hou ons feesmaal.
ReneƩ Strydom mag Pappa God U bederf uit Sy skatkamers.

Liefde
Die Deborahs

Vrydag is weer sulke tyd.Almal welkom !!!Jolien Mackay 0833823333 vir enige inligting
19/05/2026

Vrydag is weer sulke tyd.
Almal welkom !!!
Jolien Mackay 0833823333 vir enige inligting

Ons kinderkerk en jeug personeel het 'n passie vir wat hulle doen. Soek jy 'n kerk waar jou kinders gelukkig is. Kom loe...
19/05/2026

Ons kinderkerk en jeug personeel het 'n passie vir wat hulle doen. Soek jy 'n kerk waar jou kinders gelukkig is. Kom loer gerus in.

Elke Sondag om 9 uur.

Address

Seringa Road
Cullinan

Opening Hours

09:00 - 00:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewende Woord Cullinan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category