22/03/2026
Wat ’n ongelooflike manier om die kwartaal af te sluit – saam nagmaal te hou, te worship, saam te lag en net weer te onthou waaroor dit alles gaan. ✨
’n Aand vol teenwoordigheid, vrede en herinneringe wat ons saam dra 🤍
Dankie vir elkeen wat daar was.✨