16/09/2026
Oom Jan se Oggend-Koffie-Gebed
Vader,
dit is wonderlik om te weet dat U al is wat ek nodig het.
U is die Lig wat altyd in my lewe skyn en my beskerm en bedek my met U hande van seëninge en genade.
Help my om elke dag hierdie lig te laat skyn daar buite met n blymoedige en liefdevolle gesindheid.
Amen