EG Kerk - Centurion / Ebenhaéser

EG Kerk - Centurion / Ebenhaéser Die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika is 'n lewenskragtige evangeliese kerk wat op gereformeerde grondslag berus. Ons leuse: "So sê die HERE"

6 September 2026 – oggenddiensLuk 15:1-7Die verlore skaap!Ds Gerrie van Dalen
06/09/2026

6 September 2026 – oggenddiens
Luk 15:1-7
Die verlore skaap!
Ds Gerrie van Dalen

01 September 2026 - OggenddiensLuk 15:1-7 Ds Gerrie van Dalen

6 September 2026 – aanddiensMark 16:9-20Opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God die Almagtige VaderD...
06/09/2026

6 September 2026 – aanddiens
Mark 16:9-20
Opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God die Almagtige Vader
Ds Pierre Louw

06 September 2026 - AanddiensMark 16:9-20Ds RP Louw

06/09/2026

Gedagte vir die week:

“Die dag toe ek geroep het, het U my verhoor, my moedig gemaak met krag in my siel.” — Ps 138:3

06/09/2026

Komende Aktiwiteite:

07 Sep – Centurion Evangelisasie Bediening

08 Sep – Senior Jeug Bybelstudie

09 Sep – Biduur om 19:00

10 Sep – Geen SJA byeenkoms nie

12 Sep – 15:00

17 Sep – SJA Bybelstudie

06/09/2026

Gemeentelike voorbidding:

1. Siekes: Wilma Claassen, Ellen Mellet, Annalie Jacobs, Willem Smit, Marjorie Smith, Ds Pierre, Annemarie Potgieter.

2. Evangelisasie aksies: Aksie 1.8, Jews for Jesus, Geopende Deure, Transwêreldradio, Die Gideons, Nehemia Aksie, AEB, Sending Sonder Grense, Bybelgenootskap.

3. Sending predikers: di. Jannie Coetzer, Johan Boshoff, Phillip Jacobus, Ds Andries en Sunette Schwartz, Broer Paul Kuhn.

4. Werksaamhede van die gemeente: Kerkraad, CVV, CJV, Evangelisasie, Sangkommisie, Sending, Silwerjeug, Sondagskool en Graaff-Reinet gemeente, redding van siele en barmhartigheidswerk.

5. Die EG Kerk nasionaal, predikante, die Kweekskool en studente, asook Ds Johnnie Gates, die Kerkkantoor en personeel.

6. Laat ons die aangesig van die Here soek vir herlewing in ons eie lewens, die Gemeente, die Kerk, SA en die wêreld.

06/09/2026

Verjaarsdae:

Thea Prinsloo – 7 September
Annatjie Kruger – 8 September
Willie Moll – 10 September
Hannes Marais – 11 September
Arthur Gravett – 12 September

06/09/2026

Afkondigings:

1. Hartlik welkom! Mag die Woord tot ons elkeen spreek!

2. Skakel gerus in op ons herlewingsbiduur op "whattsapp" –
Vrydae om 05:30.

3. Koffie/tee word bedien na die oggenddiens.

4. Gelukwense aan Ryan, Nadine, die grootouers, familie en vriende met die doop van Avaleigh!

30 Augustus 2026 – aanddiensLuk 13:10-17Waarom is ons siek?Ds Jurg Prinsloo
30/08/2026

30 Augustus 2026 – aanddiens
Luk 13:10-17
Waarom is ons siek?
Ds Jurg Prinsloo

30 Augustus 2026 – oggenddiensMatt 8:1-17Waarom kan God genees?Ds Jurg Prinsloo
30/08/2026

30 Augustus 2026 – oggenddiens
Matt 8:1-17
Waarom kan God genees?
Ds Jurg Prinsloo

30/08/2026

Gedagte vir die week:

Niks is vir God onmoontlik nie!

Address

264A Glover Avenue
Centurion
0157

Opening Hours

Wednesday 19:00 - 20:30
Sunday 08:45 - 10:00
17:00 - 18:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk - Centurion / Ebenhaéser posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kerk - Centurion / Ebenhaéser:

Shortcuts

Share