31/05/2026
*Moravian Daily Text*
Sunday, 31 May 2026
*Trinity*
*Scripture for the New Week*
May the grace of the Lord Jesus Christ, and the love of God, and the fellowship of the Holy Spirit be with you all. – 2 Cor. 13:13
*Daily Scripture Lessons*
Jn. 3:1(9-13)
Rom. 11:(32)33-36
Ps. 56
Is. 6:1-8(9-13)
*Sermon*
Num. 6:22-27
*Watchword for the Day*
How precious to me are your thoughts, O God! How vas is the sum of them! – Ps. 139:17
*Doctrinal Text*
O the depth of the riches and wisdom and knowledge of God! How unsearchable are his judgments and how inscrutable his ways! – Rom. 11:33
*Hymn*
How deep the riches of Our God, his wisdom how sublime; how high his judgments soar above all judgement of mankind! – WOV. 116,1m. 14H
*Prayer*
You are the majestic and sovereign Holy Triune God and yet You know me and Your thoughts of me are weighty and vast in sum! Your riches, judgement, knowledge and wisdom are perfect. What a Mighty God we serve – He is the King of kings, He is the Lord of lords!
Amen
*Morawiese Dag Teks*
Sondag, 31 Mei 2026
*Trinitatis (Drie-enigheid)*
*Spreuke vir die Nuwe Week*
Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sy met julle almal! - 2 Kor.13:13
*Perikope*
Joh.3:1-8(9-13)
Rom.11(32)33-36 Ps.56
Jes.6:1-8(9-13)
*Preek*
Num.6:22-27
*Dagteks*
Hoe kosbaar is dan vir my u gedagtes, o God! Hoe geweldig is hulle volle som nie! - Ps.139:17
*Leerteks*
O, diepte van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele en onnaspeurlik sy wee! - Rom.11:33
*Gesangvers*
'n Eewge God is onse Heer, wat aard' en hemele formeer. Geen mens deurgrond ooit sy verstand en nooit verswak sy regterhand. Aan die vermoeides gee Hy nuwe krag en kragteloses steun Hy deur sy mag. - Laudate 670 vers 3. Wysie 97
*Gebed*
U is majestuese en soewereine, heilige en Drieënige God, tog ken U my, en die somtotaal van u gedagtes oor my is gewigtig en groot. U rykdom, oordeel, kennis en wysheid is perfek. Watter Almagtige God, dien ons! Hy is die Koning van alle konings; Hy is die Heer van alle here!
Amen